Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Very interesting and charming small town with very friendly people. It is well worth a visit. We stayed for 2 nights and I'd recommend staying a bit longer."
"Daar moet aandag gegee word aan klein onderhoud soos bo genoem, die stortvloer kort 'n goeie skoonmaak en die TV-kanale is beperk tot wat die gasheer na kyk en is net 4 kanale. Soortgelyke, ander gastehuise bied veel meer."
"Moenie die Vallei van Verlatenheid misloop nie. Dit is ongelooflik met wonderlike uitsigte oor die dorp en die Kamdebo Nasionale Park."
"Was van geboorte tot na matriek in die dorp. Was toe aangename plek en het goeie ondersteuning van die gemeentskap gehad vir besigheid en dienste. Nou verwaarloos en die agteruitgang en verwaarlosing is hartverskeurend. Geen trots en samewerking meer by inwoners om die plek beskaafd en woonbaar te hou nie."
"Aberdeen kan meer doen om toerisme te bevorder - dit is 'n onontdekte juweel van die Karoo."
"Die Karoo het altyd verrassings as jy weet waar om te kyk, selfs al lyk dit op die oogaf asof alles bar en dood is. Die mense is gasvry en spontaan en 'n mens voel sommer dadelik deel van die omgewing en mense en dit maak die verskil in enige toeristebestemming."
"Ek beveel enige reisiger aan om by Waterkloof te gaan bier proe by die mikro-brouery! Heerlik (en ek is nie 'n bierdrinker nie!)"