Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Nice feeling to the town and worth staying over to relax and unwind and to experience the Karoo quietness and energy."
"Loxton is vreeslike klein plekkie, maar hulle maak seker jy weet van al die interessante dinge wat al daar plaasgevind het soos bv. die skiet van Jakhalsdans."
"Die Karoo is baie koud in die winter en baie warm in die somer. Lekker plek om te wees as jy rustigheid en bos soek."
"Baie lekker geëet by die Pioneers Restaurant in die dorp. Veseker goeie waarde vir geld."
"The town has 75 % historic buildings. It was wonderful for me because I visited to find my family roots. "
"No shops open on a Sunday and no petrol available either.(local farmers co-op) Britstown nearest petrol station."
"Ons doel hierdie keer was om die pragtige kerk te besoek en is so dankbaar dat ons hospita ons kon aanbeveel na iemand wat gewillig was om as gids op te tree. Dit was baie, baie spesiaal! Die dorp bied baie, regtig nie net die Uilhuis nie. Sy rustigheid omvou jou, laat blywende indrukke wat ons beslis weer en langer sal laat terugkom!"
"Aangenaam verras met Nieu-Bethesda as 'n reisbestemming. Sal beslis vir langer tydperk weer gaan kuier in die dorp waar mens waarlik kan asemskep."
"Een van die top-toeristedorpe in SA. Ek kom altyd terug. Vriendelike, pragtige mense en so baie om te sien en mooiste, mooiste natuur."
"We bought outstanding lamb from Karoo Free-Range Slaghuis - Has "Oom Tobie" on the roof."
"Some nice historical items to be seen at local shops and hotel. Town mostly a relic of Apartheid SA. Main attraction is the entrance to the wonderful Baviaanskloof."
"Gariepdam is vir seker 'n "toeriste opportunity missed". Met 'n bietjie verbeelding en opknapwerk kan baie meer toeriste na die dam gelok word."
"There really isn't much to Colesberg other than it's a perfect halfway point for a stop over between between Durban and Cape Town. I guess visitor traffic is seasonal or occasional so it would be hard to establish more 'entertainment' that would be sustainable on an annual basis."