Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Easy access from N1 and not a difficult detour to reach Colesberg. Nice trip through the countryside."
"Opmerklike skoon dorp met ongelooflike vriendelike mense. Die Valley of Desolation in die Camebedoo Nasionale Park is 'n moet om te sien! Sal dit vir almal aanbeveel!"
"Dit was wonderlik om die Karoo so vol te kon sien die afgelope naweek! Medisyne vir die siel in die natuur en 'n groot hupstoot vir die mense en besighede van die klein dorpies daar."
"Ons hou van klein plaasdorpe, daarom het ons Britstown gekies. Ons het ontbyt by Transkarro Country Lodge gehad en deur die een hoofstaat dorp gery. Ongelukkig met ons Ekonomiese staans in Suid-Afrika was ons gebombardeer deur mense wat gebel het en dit was vir ons ongelukkig onaangenaam."
"Benodig nog 'n kruideniersware-handelaar om pryse te stimuleer, Spar is uiters duur."
"Beautiful scenery around Nieu Bethesda. It is worth doing the drive even if you did not want to do anything else in the village. The restaurant we visited (Waenhuis) was excellent. The buildings are charming and the village seems to be growing in attractions. It is certainly worth visiting for a couple of days at least."
"Merweville is 'n pragtige dorpie - dit het vir my 'n absolute hartsplek geword en ek sal enige tyd daarna terugkeer! As ek kon, sou ek myself sommer daar wou vestig!"
"If you're wanting peacefulness and mountains then it's great. There is a 55 km gravel road that takes you through the mountains; an absolute must if you in that area."
"Mense op die dorp het ons ontvang met plattelandse vriendelikheid, wonderlike afsluiting van troue-naweek. Lekker-lekker."
"Dorp kort aandag, vervalle en rommel oral. Eetplekke nie gewoond om goeie diens te gee nie, lank gewag vir teleurstellende kos."
"Nice town. Fairly clean. Got all the basic shops and food places needed. Friendly people."
"Daar is nie veel om te doen nie, daar is te veel klippe vir visvang, die lyne bly vashaak. Dis ideaal vir 'n bejaarde egpaar wat wil sit en boek lees en wil slaap."
"Baie mooi. Maar droog. Ons moet dankbaar wees vir die water wat ons het in die Gauteng."