Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Op 'n Maandag min eetplekke oop en van die winkels was gesluit."
"It was a pity that we were there in winter and most places were closed for dinner. We would go there again, but when the vibe is in full swing. Enjoyed meeting the folks at the Grumpy Goat Pub."
"Die deel van Beaufort-Wes waar ons deur gery het en gebly het, is maar vervalle met leeglêers wat aan mens karring voor jy by die hotel ingaan. Ons het net oorgeslaap, so ek weet nie of die wyer omgewing of dorp meer het om te bied nie."
"Dit was vir ons anders, maar baie spesiaal. 'n Mens het so 'n kuier nodig sodat jou siel weer kan rustig raak."
"Hopetown is 'n gemaklike oorslaap plek op pad noorde of suide toe. Dalk kan mens 'n dag langer vertoef om sterre op die koppie te gaan kyk."
"Mooi dorpie, stil en rustig. Ideale oornagplek op die roete, geen geraas van lorries nie."
"Beautiful area to travel through, but we did not get to explore the area at all."
"Dis nie vir jou besige tiener nie, so los hom by vriende en kom ontspan en geniet die vrede wat die dorpie bied."
"Chris Barnard uitstalling en die Sendingkerk 'n aanbevelingswaardige besoek. Natuurlik 4 Sheep se skaapvleisgeregte 'n wenner. Net nie tyd gehad om 'n skaapkop te bestel nie - wonderlike lekkerny."
"A quaint little stopover on the main road that rewards a longer stay."
"Very quiet and uneventful place out of season and on a Sunday. Most restaurants are closed or close by 3 pm."