Successfully reported

Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.

Colesberg, Karoo

The Old Showgrounds Guestrooms

"Klein dorpie, maar gasvrye mense."

Upper Karoo, Karoo

Cypherkuil Karoo Cottage

"Dit is voorwaar 'n plek waar jy jouself weer kan vind."

Aberdeen, Karoo

Blue Door B&B

"Interessante ou kerke en geboue as dit is waarvan jy hou. Dorp se mense is vriendelik."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Ongelooflik interessant. Het dit baie geniet. Die uilhuis en fossielmuseum. Die restaurante. "

Middelburg, Karoo

Art Deco Villas

"Daar is baie besienswaardighede vir diegene wat genoeg tyd tot sy beskikking het gedurende vakansietye."

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Stil dorpie, regte aftree-tuiste as jy van die plaaslewe hou."

Nieu-Bethesda, Karoo

Owlhouse Backpackers

"Not too easy without petrol and shops, but that is probably what makes it so unique."

De Rust, Karoo

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm

"Dit is 'n pragtige dorpie en ons was beïndruk. Die dorpie is ook so naby aan Numbi Valley, dit maak dit gerieflik as mens iets kort."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Vir oornagverblyf kan jy nie beter kry nie. 'n Besoek aan die Vanderkloof Dam nie ver vanaf Colesberg nie en die Gariep dam is 'n moet. "

Graaff-Reinet, Karoo

4 Parsonage Street - De Kothuize

"It is a wonderful destination with many historical places of interest. We also had a memorable meal at the Pioneers Restaurant across the street from our accommodation. "

Prince Albert, Karoo

Karoo View Cottages

"Pragtige dorp met verrassend baie besienswaardighede in die dorp en omgewing."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Nieu Bethesda has so many interesting sights and we also found the locals friendly and welcoming. We loved our stay."

Beaufort West, Karoo

Casablanca B&B

"Die dorpie is pragtig, skoon en gasvrye mense."

Prince Albert Road, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Ek is mal oor Prins Albert en sal weer en weer daarheen gaan."

Nieu-Bethesda, Karoo

Starry Nights Guest House

"The only restaurant open on a Monday was the Tower restaurant. Very good service and the food was fantastic. Very friendly staff."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Ons het Gariepdam gaan besoek, pragtig, sluise loop oor! Asemrowend mooi gesig om te sien en klank om te hoor! "

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust self bied nie teveel nie, maar dit is sentraal geleë en perfek om vir n dag deur te ry na Prince Albert, Oudtshoorn, George, ens. "

Prince Albert, Karoo

Karoo Huisie

"Die dorp skep 'n baie goeie indruk as jy deurry, maar nadat ons al die winkeltjies besoek het, het ons besef dat dit in 'n groot mate "window dressing" is om goeie beeld van dorp te skep. Chris Vis se eetplek by skougronde was 'n groot verrassing. Ek het ook die kuier by Bush Pub geniet. Die Lazy Lizard is ook aan te beveel."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Vriendelike aardse en baie behulpsame mense."

Prieska, Karoo

Excelsior River Cottages

"The small town located on the banks of the Orange river, great breakaway for a family that likes to camp on the river or has a need for the peace and quiet of the outdoors."

Graaff-Reinet, Karoo

Betty's Guesthouse

"'n Pragtige dorp wat beslis besoek moet word en Nieu-Bethesda is sommer naby."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Propvol geskiedenis en mooi plekke. Van die mense daar, veral in die restaurante is maar suur en onbehulpsaam. Gelukkig is die kos lekker! "

Beaufort West, Karoo

Altyd Lekker

"Nogal 'n indrukwekkende dorp en omgewing."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Dit was nie ons eerste besoek aan Prins Albert nie, maar ons bly verstom. Misdaad vier nie hoogty hier nie en die dorpie is prentjiemooi."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Louis Trichardt Avenue

"Hierdie dorpie verdien 'n besoek tydens 'n padreis. My tweede besoek aan Graaff-Reinet."

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"'n Dorp waar ek vir die eerste keer in my lewe was en beslis na toe terug sal gaan."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Moet sien, vir enige toeris."

Page
Page 307 - Showing 9181 to 9210