Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Some lovely buildings to see and visit in town but the place is a bit of a mess and the streets didn't feel very safe to me with small groups of youths hanging around the street corners."
"Graaff Reinet is ryk aan geskiedenis en het pragtige besienswaardighede in en naby die dorp. "
"Puik geleë en daar is regtig genoeg watersport te beoefen met diere liefhebbers wat ook hul deel kan geniet!"
"Victoria-Wes, is 'n heerlike dorpie om vir 'n nag of twee oor te staan. Dis 'n baie skoon, vriendelike en gasvrye dorpie. Beslis die moeite werd om te besoek."
"Netjiese skoon dorp met baie oulike restaurant. Williston Mall is 'n interessante besienswaardigheid. "
"Pragtige historiese dorp. Besonderse kerkgebou. Net jammer dat dit soos so baie klein dorpies in Suid-Afrika so verwaarloos geraak het. My hoop is dat die sakelui, burgemeester en inwoners van die dorp gereeld sal vergader om oplossing te vind om die dorp in stand te hou."
"Graaff-Reinet is a fabulous historic town with lots to see and do in town and the surrounds."
"A must when travelling in this area! A beautiful old town, close to the valley of desolation! "
"Pragtige historiese dorp. Mens móét in 'n historiese huisie bly om dit ten volle te beleef. Sentrale sakesentrum ongelukkig vuil soos menige ander dorpe in Suid-Afrika. "