Successfully reported

Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.

Beaufort West, Karoo

Rus-i-Biki

"Interessante dorp."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"My ou pragtige grootword plek! Voel altyd vir my asof ek by die huis is."

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Vreeslik aangenaam verras deur Prins Albert - soveel karakter en skoon, netjiese strate. Heerlike atmosfeer en uitstekende restaurante! Lieflik ook vir fietsry en stap! Definitief aan te beveel!"

Prince Albert, Karoo

The Cottage

"Die inwoners is baie trots op hulle dorp. Elke huis is netjies en die dorp is skoon. "

Graaff-Reinet, Karoo

4 Louis Trichardt Avenue

"Het by Maria’s geëet, kos baie lekker. Mooi dorp, nodig net reën."

Aberdeen, Karoo

De Denne

"Klein plekkie, maar beteken baie as jy daar grootgeword het soos in my pa se geval. Het waardeer om sy huis waar hy grootgeword het weer te sien asook sy ouers se grafte in begraafplaas te besoek."

Gariep Dam, Karoo

Angela's Lodge

"Oulike dorpie. Tipiese kleindorpgevoel met al die nodige vir 'n rustige oornagbestemming wanneer daar gereis word. "

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Beslis 'n dorpie wat mens moet verken."

Beaufort West, Karoo

Die Herehuis

"Pragtige, ou geboue. Goeie herinneringe aan kinderdae. Vriendelike mense. "

Hopetown, Karoo

Frida's Gastehuis

"Gaan nie veel in dorp aan nie."

Karoo

Rooiberg Gasteplaas

"Love the Karoo to unclutter the mind and life."

Somerset East (KwaNojoli), Karoo

Aloma House

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Prince Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Prince Albert is a beautiful little village at the end of the Swartberg Pass. Choose your season carefully, as it can be very hot and dusty in summer time and apparently very cold in mid-winter."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos

"Graaff-Reinet is 'n besonderse mooi dorp waar eg Suid-Afrikaanse waardes nog geld."

Carnarvon, Karoo

Joosteswerwe Guest Farm

"Ons het net deurgery, so nie baie tyd daar spandeer nie. "

Graaff-Reinet, Karoo

Country Village

"Geskiedkundige dorp."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Asemrowende mooi dorpie met ongelooflike vriendelike inwoners. Die dorp is skoon met heelwat om te sien en doen. "

Beaufort West, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Een van die mooiste Karoo-dorpe."

Joubertina, Karoo

Krugers Kraal Stone Cottage

"Geen winkels oop op 'n Sondagmiddag nie."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Mooi dorpie. Gaan eet gerus by die Plattelander, kos heerlik."

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Dis so jammer om te sien dat die eens baie mooi plek eintlik aan die agteruitgaan is. Die strate is verwaarloos en vuil."

Graaff-Reinet, Karoo

Number 53

"We were so impressed how clean and well organised everything was and the people are all so friendly. The only the we were sad about is that one cannot, at our age, get up to the top of Valley of Desolation. A board walk would be ideal."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Kommerwekkend hoe dorp agteruit gaan."

Beaufort West, Karoo

Lekker Lê

"Beaufort-Wes is net anders. Baie geniet, vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Anhuis

"Halfpad oornag plek vir ons. "

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Die besoek aan die damwal was uitsonderlik. Die toer was ongelooflik. Ons was bederf met een van die sluksluise wat vir ons geopen is. Wat 'n ervaring."

Prince Albert, Karoo

Blyhuisie

"A very quaint and picturesque town. A must see!"

Beaufort West, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Goeie plek om te oornag. "

Page
Page 316 - Showing 9451 to 9480