Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"The Book Festival is well worth visiting. So, at that time it is good as a tourist destination."
"Didn't have the time to look around ..... but would definitely rate Richmond as a tourist destination. Would love to spend a day there !"
"Ek dink Carnavon kan ontwikkel tot 'n top bestemming. Baie mense verkies stilte en rustigheid om weg te breek van die gejaag van die lewe."
"Dit is beslis die moeite werd om hier aan te gaan en die omgewing te geniet."
"Die dorpie is 'n uitstekende voorbeeld van 'n rustige Karoo dorp, weg van die hoofroetes. As sulks is dit 'n besoek waardig, afgesien van die bekendheid van die "Uil-huis". "
"'n Dorp met 'n ryke geskiedenis. Die argitektuur is besienswaardig. Die Vallei van Verlatenheid is baie mooi. "
"Moontlik het dit potensiaal as toeriste bestemmimg, maar almal gaan net daar verby iewers anders heen. "
"Baie netjiese stil dorp. Het baie veilig gevoel. Selfs die polisiestasie se tuine word netjies gehou. Ek sal elke keer as ek na die Oos Kaap reis daar oorslaap. Indien jy buite seisoen na 19:00 eetplek soek vir uiteet is dit 'n probleem maar dit is verstaanbaar kan nie 'n restaurant oophou om slegs 'n paar etes te bedien nie."
"Wil graag ook die restaurant aanbeveel, die kos was baie smaakvol en pragtig voorgesit."
"A must once in a lifetime experience. Stargazing paradise. "
"Enigste om die klein karoo dorpie te “voel” is om hom te kom ervaar. Hier waar tyd nog kom stilstaan het. Kos vir die siel. "
"Graaff Reniet is a very interesting town with plenty of history. The town was generally very clean (except for town centre). Lovely restaurants and lots of shops where one can spend hours. Love the architecture and the Big Church in the middle of town is an amazing landmark and worth visiting for photo enthusiasts. The Valley of Desolation is also a not to be missed experience, you can see for miles and miles. I would also recommend a visit to Nieu Bethesda, the next little town famous for the Owl House. Highly recommended. "