Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Hierdie is by Gariepdam wat oorloop tydens ons besoek. Heelwat wildsplase en natuurbewaring en heerlike eetplekke op Gariep. Hoogs aanbeveel."
"Perfek vir die lang pad tussen Johannesburg en die Kaap. Daar is nie veel winkels nie, so koop alle benodigdhede in Colesberg."
"Worth a visit due to its rich SA history. The most beautiful church in the middle of town. But you need to be very aware as there seems to be an element of crime - car jamming for instance. We ate dinner at Pioneer restaurant and it was magnificent!"
"Het basies net oornag en nie enige besienswaardighede besoek nie. Dorpie was baie mooi skoon."
"Ek sou eerder so 'n bietjie verder wou ry Noord vir oorslaap. Vanaf Colesberg is dit darem ver na Pretoria."
"Pragtige dorpie met vriendelike mense, beslis n dorp om weer te besoek en Jakhalsdans Karoo Nag."
"Die dorp lyk bietjie verwaarloos, maar die restaurant waar ons geëet het, was baie goeie waarde vir geld. Goeie diens, lekker kos en vriendelike personeel."