Verified Reviews
Kimberley
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kimberley
Rated 3.9 out of 5 based on 791 reviews.
"The Belgravia area of Kimberley was an excellent location to stay in a leafy part of town within walking distance to several historic sites, as well as cafes and restaurants. We also enjoyed the wider Kimberley area, with attractions such as the Big Hole, McGregor Museum, Railway Museum, Magersfontein and Mokala National Park. "
"Driving through Kimberley it looked dirty, a lot of litter lying in the streets. Not a good impression for international visitors to this historical town."
"Daar is baie historiese plekke om te besoek. Doen moeite en besoek dit. Straatnaamborde kan aandag kry. Die Miners-fountain is baie mooi, maar dit het aandag nodig. Verwyder die rommel. Die museums word baie goed onderhou. Baie dankie vir die bewaring van ons kulture en geskiedenis."
"Dit bly die stad met die vriendelikste mense wat altyd bereid is om hulp te verleen."
"Wonderlike besoek, veral as jy lief is vir geskiedenis. Naslaan biblioteek beslis 'n besoek werd."
"Ons het die Groot Gat myntoer bygewoon en op die trem gery. Was 'n lekker uitstappie en meer geleer van die diamantmyn operasie."
"Ons ervaring by die Groot Gat was interessant, leersaam en interaktief. Definitief 'n besoek werd een keer in jou lewe!"
"Paaie en strate baie swak gemerk of geen. Ook gereelde stakings wat baie ongerieflik is."
"Miskien was ons net op die verkeerde plekke, maar die strate is onnet, vol papiere, ens. Die stadsraad doen nie hul beste om Kimberley aantreklik te maak nie. Hierdie verskynsel sien mens egter in menige stede en dorpe en dis só jammer in die mooi land van ons. "
"Unfortunately we went to Kimberley during the strike and riot so the town itself was very dirty and all the places of interest including the shopping malls where forced to close so we cannot comment."
"An interesting city to visit, plenty of history other than the great hole. Much more to it."
"Interessante plekke om te besoek (Myn museum/Groot Gat, McGregor Museum ens). Die nuwe Sol Plaatje Universiteit is indrukwekkend. Kimberley is besig om uit te styg."
"By "The Big Hole" moet mense duideliker inligting verskaf. Ons sou R60 per persoon betaal om die Groot Gat te sien, maar toe hoor ons by ander toeriste dat daar nog 'n video en ondergrondse toer is. Ons het toe die verdere R100 betaal en kon alles op een dag doen waar ons oor twee dae dit sou doen en dubbel moes betaal. Een winkeleienaar het van spoke vertel en ons het dit as 'n grap ervaar, maar ander mense kan aanstoot neem, aangesien dit nie bestaan nie. Kinders kan ook hierdie verkeerdelik opvat. Kimberley is 'n pragtige dorp en ons het dit baie daar geniet."
"Do use a GPS as the street signs are painted on the curbs and not easy to see."
"Baie moeilike dorp om deur te ry met die paaie wat om die Gat verander is."
"Baie plekke om te bly, uit te eet en museums om te gaan sien. Ek wens iemand wil 'n ordentlike karavaan oornagkamp ontwikkel. "