Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Acacia Bush Cottage"Die slegste, swakste (grond)paaie in Marlothpark! Beslis nie net van die onlangse reën nie. Sal niemand aanbeveel om nou soontoe te gaan nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Big Tuskers Bush Camp"Ons kon nie regtig explore nie, maar ons het dit geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Baie lekker blyplek naby die wildtuin, baie rustig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Baie rustig en stil en baie wild te sien. Gunstelingrestaurant was by Henk van Rooyen Park. Pragtige uitsig oor Krokodilrivier en heerlike kos en drinkgoed."
Marloth Park, Kruger National Park South
896 Hedgehog"Die park self is awesome. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam."
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Dit is rustig. Die tyd van die jaar is dit nie so warm nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hakuna Mipaka - Bos Sprokie"Lieflike plek wat diere na jou voorstoep toe bring."
Marloth Park, Kruger National Park South
Varing @ Marloth"Baie lekker plek en naby Krugerwiltuin. Baie lekker eetplekke."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Delagoadoring"Lieflik en ongerepte natuurervaring."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sweet Thorn House"Love Marlothpark, sal altyd weer teruggaan soontoe."
Marloth Park, Kruger National Park South
Elephant's Hide"Ons is mal oor Marloth en die kleintjies geniet die diere verskriklik baie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Aloe's Rest Camp"Dis jammer die paaie lyk maar net soos enige ander SA-dorp s'n. Ons aanvaar dit is a.g.v. die baie reën en vertrou dit sal binnekort in 'n beter toestand wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tau Self-catering House"Ek voel die paaie het beslis dringend aandag nodig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushbabies Nest"Ons love Marlothpark. Dis soos 'n klein "Kruger"."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Ek kan myself nie indink om die pad op 'n daaglikse basis te gebruik nie. Na die reen moes ons verskeie paaie toets voordat ons by Olifantsweg kon uitkom (glad en gate). Die sedanvoertuig, was te laag en sou vasgesit het op die Google aanbevole roete. Daar was meer wild buite Lionspruit as binne. Jammer om te hoor die leeus is dood. Was nie gerus oor veiligheid van kar by die winkelsentrum nie, verskeie mense het net daar rondgestaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Impala Lily Kaya"Ons al baie in Marloth gebly. Wonderlike plek. Kan net die systrate ook skraap, nie net die hoofpad by die rivier nie. Toegang moeilik vir lae voertuie."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Marloth Park is ons plek om te bly as ons Krugerwildtuin toe gaan. Die pad teen die Krugerdraad is ongelukkig nie rybaar deur gewone karre nie en kort aandag."
Marloth Park, Kruger National Park South
3330 Seekoei"I have always loved Marlothpark, there are areas of improvement. I reported two spots on the fence that was broken but no one cared and never got to speak to the correct party regarding the problem. Knowing the security risk in SA and the latest lion sightings I would have thought it to be a priority."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Dis 'n ongelooflike ondervinding. Ek sal dit vir seker aanbeveel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hakuna Matata"Altyd lekker om daar te kuier en die rustigheid is hemels. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Marloth se paaie moet net bietjie opgegradeer word. Verder is dit baie lekker daar."