Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Rhinos Rest"Marloth Park is such a stunning place to stay if you want to be with nature and so relaxing. Shops and restaurants are close by. Everything you need in one little town."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Maak seker jy het genoeg tyd om area te besigtig en te geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Die feit dat hul pryse nie buitensporig is nie is 'n pluspunt."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden Safari Country House"It's really grown since we have last been there."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Paradys"Marloth het baie agteruit gegaan, die hekwagte maak net vir almal oop en daar is baie werkers wat rondloop en oral le papiere, dit lyk so sleg. Die winkel daar binne is so duur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Villabikirus"Ek kan Marlothpark vir enige natuur- en diereliefhebber aanbeveel asook vir enige persoon wat 'n welverdiende ruskansie wil geniet. Ek waarborg enige persoon dat as jy eers een keer Marlothpark besoek het, gaan jy beslis weer terugkeer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Self-Catering Cottage"Marloth Park het diep in ons harte ingekruip."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"Marlothpark is perfek vir 'n wegbreek in die bos. Die grondpaaie is net in 'n haglike toestand en amper onrybaar vir 'n gewone motor."
Marloth Park, Kruger National Park South
Henne's Rest"Love the place. The only challenge is the potholes."
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Kan meer beheer kry oor die sekuriteit by die hek en spoedwalle vermeer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosaapie"Kan dalk net van die grondpaaie skraap na die baie reën."
Marloth Park, Kruger National Park South
Huis Maroela"Quiet, peaceful and beautifully green. Roads in a few places can be bit of a challenge but it's understandable after all the rain that's fallen of late."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger KayaLakho"As jy die ongerepte natuur waardeer, is dit die plek om te wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Bush Retreat"Die eetplekkies in Marloth het maaltye om enige iemand se smaak te temper. Die slaghuise het ook 'n groot verskeidenheid vleissnitte vir 'n lekker braai. Die wildkyk is natuurlik waarvoor almal gaan en ons het 'n luiperd gewaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
951 Geelvis"Te veel bouwerk aan die gang, dit gaan eendag nie meer 'n park wees nie, maar 'n dorp met te min diere en te min water."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Paradys"Dis naby genoeg aan die wildtuin, hoef ook nie wildtuin toe te gaan nie. Daar is genoeg diere in Marloth."
Marloth Park, Kruger National Park South
Huis Maroela"Fantastiese wegbreek van allerdaagse gewoel. Voedsel vir jou siel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Inkwazi Place"Baie lekker, maar buitensporig baie voetgangers op hoofpad en tussen huise vanaf Vrydag tot selfs Sondag."
Marloth Park, Kruger National Park South
Villabikirus"Daar kan bietjie meer goed in die winkel wees ─ daar is nie altyd wat jy wil hê nie, byvoorbeeld daar was nie witbrood nie. Maar dit is 'n pragtige plek!"
Marloth Park, Kruger National Park South
3714 @ Ribbok"Marloth Park always deliverers epic place that's why even I am building there. "