Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
De Gastehuysje"Dit het wel nou vreeslik baie gereën, maar die paaie was in Julie al in n toestand, kort dringend aandag. Verder is dit ’n heerlike stil plek om jouself weer te kan vind!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Simplicity House and Cottage"Ek sal graag daar ’n erf wil koop."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Promised Land"'n Moet-bestemming vir enigiemand wat lief is vir die natuur en diere."
Marloth Park, Kruger National Park South
Granny's Place"Oorgenoeg wild om mens se verblyf aangenaam te maak. Diere is mak ook en verskaf plesier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosaapie"Die inligtingskantoor is amazing. Die dame wat daar werk is ’n sonstraal Sy is hulpvaardig en baie vriendelik."
Marloth Park, Kruger National Park South
De Gastehuysje"Wonderlike unieke bos-ervaring met baie diere orals."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Simplicity Apartments"Altyd 'n plesier om Marloth toe te gaan, om die wild en Bosveldlewe te ervaar is voorwaar 'n voorreg."
Marloth Park, Kruger National Park South
Africa Sepungu Safaris"Sou handig wees as Marloth 'n tipe kaart en ook lys van fasiliteite (restaurante, ens...) beskikbaar kan stel by aankoms of by eenhede binne die park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Baie lekker bosveldbestemming veilig en mooi. Die winkels het ’nbekostigbare verskeideinheid items. Al die personeel is vriendelik en behulpsaam."
Marloth Park, Kruger National Park South
Simcha Lodge"Waarsku besoekers om nie met klein motors te gaan nie. Die grondpaaie is in ’m baie slegte toestand na die reën."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"I love that they respond to injured animals and allow for limited interaction with clearly set out rules. Would love to visit again soon."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"Lekker plek om 'n kort wegbreek van die stad te neem."
Marloth Park, Kruger National Park South
Elephant-House"Altyd lekker om na Marloth toe te gaan. Daar is alles vir oud en jonk. Dan is dit ook lekker om die diere te bederf."
Marloth Park, Kruger National Park South
Martys Place"Baie lekker plek om te gaan rus so tussen die diere en ook naby aan die wildtuin. Sal weer daar 'n plek bespreek vir my volgende trippie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kumba Mugwenzi"Heerlike plek om net af te sluit en natuur te geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Majuli River House"Kan Marlothpark absoluut aanbeveel vir toeriste. Pragtige wild en natuurskoon."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Die vullishoop by die hek is teleurstellend en doen afbreek aan die mooi van die park. Sou dit graag toegebou wou hê om minder opvallend te maak."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Great place for holiday. Close to the Kruger and if you're really staying for a long time, you could even visit Mozambique and Swaziland."
Marloth Park, Kruger National Park South
Mopani Villa"As jy 'n mens is wat lief is vir die bos en vir diere is Marloth jou plek."
Hectorspruit, Kruger National Park South
Buffalo Hotel"Very hot. Every accommodation has to have an aircon."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Die paaie kort aandag en vir ’n gewone voertuig is dit byna onmoontlik om langs die rivier te ry. Die voertuie handhaaf nie die spoedgrens nie, veral in Swartwitpenspad en dit voel asof dit ’n snelweg is."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Delagoadoring"Ons kuier graag daar en sal weer graag in Marloth bly."
Marloth Park, Kruger National Park South
Walking Tall Private Bush Retreat"Nader aan die Kruger kan mens nie. Wonderlik, rustig, en sielverkwikkend."