Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Granny's Place"'n Veilige plekkie in die bosveld waar mens heerlik kan rus en baie diere kan sien."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Bush Ballads"Die grondpaaie teen die rivier af kort definitief bietjie aandag. Iemand met 'n kleinerige voertuig gaan verseker sy voertuig seermaak as hy op die afdraai paadjies gaan ry."
Marloth Park, Kruger National Park South
Pondokkie"Ongelooflike bestemming. Bestuurders moet net almal die verkeersreëls nakom en die diere respekteer."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Bush Luxury Self-Catering Lodge"Bied beter waarde vir geld as die Krugerwildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Big Tuskers Bush Camp"Marloth Park is fantastic. It has the peacefulness and tranquillity one needs and has the feeling of being in the park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Innibos"Marlothpark is maar net die plek om skoene uit te skop en te ontspan!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Mopani Manor"Ek was verras dat die winkels so vroeg toemaak. Die vulstasie was gesluit toe ons 17:30 die Sondagmiddag daar opdaag."
Marloth Park, Kruger National Park South
House Shani"Verseker my eerste opsie vir my aftrede en sodra as wat ek dit kan bekostig, sal ek my eie plekkie in Marlothpark laat bou! 'n Absolute great plek!"
Marloth Park, Kruger National Park South
God's Grace"Dit is duidelik dat die sekuriteit baie beter is as die vorige 2 jaar. Baie goed om te sien dat die mense die spoed ook beheer, ongelukkig is daar 'n paar jaagduiwels op Olifantweg, sou aanbeveel hulle beboet die mense. Marloth is 'n plek waar jou siel regtig rus en vrede ervaar!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Ruslekka"We really love Marloth Park. We like being able to walk around and have animals nearby. We love the river walk, and the proximity to the Kruger. We love the fact that each property has its own spot and there is plenty of privacy. The Amazing River View restaurant is a great spot to enjoy a meal and a view, and the food there is good. There are enough facilities in Marloth to cater for any requirements you may have."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Ons sien dit as 'n ideale plek op pad na die Kruger Wildtuin. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Rustevre"'n Lieflike park met diere wat tussen die huise deurloop en baie veilig!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Volstruis Cottage"Net jammer hulle het nie 'n eie hek in die Krugerwildtuin in nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Wanneer jy wil ontspan en rustigheid wil beleef dan is hierdie die plek om te wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Ons het lekker gerus, hoef glad nie te gery het nie. Kon heerlik op die stoep sit en die diere geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bateleur Bush Lodge"Pragtig, netjies en 'n heerlike plek om te herlaai!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Die personeel by die ingang hek het nie hulle werk gedoen met ons aankoms nie en eers 2 dae na die tyd agter gekom ons het nie 'n plakkertjie op die voertuig se ruit nie, moes toe eers inteken en hulle was baie ongeskik dink die personeel moet aangespreek word."
Marloth Park, Kruger National Park South
Nyati Safari Bush Camp"Ideale oorbly vir wildtuin-dagbesoekers of anders soos ons net die bos beleef. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Korhaan Self-Catering Cottage"Dit is 'n goeie selfry wildbesigtigings-aantreklikheid. Dit raak nou net te veel mense en huise is te opmekaar. As mens in die aand buite sit om na die natuur te luister dan hoor jy orals mense gesels. Vir mense soos ons wat ruimte, stilte en natuur gewoond is, raak Marloth Park te besig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Pragtige plek. Ons was baie beïndruk met hul slaghuis. Die vleis was van puik gehalte. Sal die Park aanbeveel."