Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
"Fasiliteite word nie meer goed in stand gehou nie, toilette word nie meer so skoon en netjiese gehou nie. Aanwesigheid van rommel wat oral rondgestrooi lê is 'n skande & teenstrydig met die beeld van 'n natuurreservaat. By Skukuza onderkant die restaurant en teen die grensheining by die rivier lyk dit baie sleg, kan nie glo dis ons pragtige Kruger Wildtuin nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bush Cabana"Marloth Park bly 'n pragtige wegbreek plek vir die natuur liefhebber."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Regte plek om eendag te gaan aftree."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Luiperd"Geniet die gevoel van in die bos wees met die natuur en die diere wat vrylik rond beweeg."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Wonderlike plek om tot rus te kom en die natuur te kan geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu Lodge"Ons besoek Marloth Park gereeld en geniet dit baie, maar het opgelet met ons laaste besoek dat jy nie baie veilig voel nie. Waarom kan almal net vrylik by die hekke inry? Sal moet dink aan sekuriteit."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maranze@Marloth"Hierdie was ons as gesin se eerste Wildtuin Vakansie, en ons het regtig baie daarvan gehou. Die plekkies en winkeltjies daar laat mens sommer dadelik tuis voel. En als wat mens nodig het is daar om jou, dus hoef jy geensins ver te ry nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Marloth Park is naby die Krokodilrivier-hek wat dit gerieflik maak vir wanneer mens wildtuin toe gaan. Mens gaan slaap en word wakker met die geluide van die bos, baie rustig en stil."
Marloth Park, Kruger National Park South
Koekoek Guesthouse"Altyd lekker om vir 'n naweekwegbreek na Marloth te gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Squirrels Leap" Dit is die perfekte plek om reg in middel van die natuur te wees. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Koedoeslaagte"Uitstekend om die "bos" te ervaar. 'n Mens voel soos 'n regte Afrikaan daar."
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Die hout uitspattig duur, winkels duur. Lionspruit is nie die ingangsfooi werd nie, meeste van die paaie baie sleg. Komatipoort is selfs goedkoper. Marloth is toeganklik en besoekersvriendelik. Uitkykpunte goed versorg en strategies geleë."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Promised Land"Heerlike lekker ontspanne wegbreek, met die voorreg om ons diereryk op jou agterstoep te besigtig. Kan nie wag om Marloth Park weer te besoek nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Galago Bush House"Ek is mal daaroor! Dit is 'n moet vir enige persoon!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Dit was 'n wonderlike belewenis."
Marloth Park, Kruger National Park South
Rhinos Walk"More visable security or policing might help visitors to enjoy and relax more. I felt unsafe being outside after dark due to the possibility of crime."
Marloth Park, Kruger National Park South
Karibuni House"Marloth Parh is perfectly located to Krugerpark and the park is great to stay at."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Ek sal hierdie plek vir enige persoon aanbeveel, wat graag 'n rustige vakansie in die bosveld wil hë. Daar was nie een sekonde wat ons verveeld was of dit nie geniet het nie. Ek het in my lewe nog nooit so welkom by 'n vakansieplek gevoel nie. Ons wou nie eers teruggaan huis toe nie. Vir die wat graag rustigheid soek, dit is die plek vir jou. Ons gaan nou sommer twee keer per jaar soontoe so lekker is dit. "
Marloth Park, Kruger National Park South
De Gastehuysje"My eerste besoek, baie beïndruk en sal dit weer besoek en van die akkommodasie gebruik maak. Goeie ligging/nabyheid ten opsigte van die Kruger Nasionale Wildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Pondokkie"Ons eerste besoek aan Marloth. Alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar by die winkels. Die paaie is goed behalwe die een langs die draad by die rivier, maar darem ook nie te sleg nie... my Peugeot het dit gemaak en dit is definitief nie 'n 4X4 nie. Sal Marloth weer besoek en vir ander mense aanbeveel"