Verified Reviews
Krugersdorp North
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Krugersdorp North
Rated 4.6 out of 5 based on 16 reviews.
"Lank daar gebly. Dis boomryk, veilig en netjies. Klomp goed om te doen. Uiteet by die Key West Shopping Centre en die gholfbaan."
"Naby aan Key West - loopafstand as jy wil, en 'n goeie plek om meer van Muldersdrift en die Cradle of Humankind te besoek."
"Die gastehuis is binne loopafstand van KeyWest shopping centre indien nie vervoer dalk per uber gereis het NG kerk oorkant die pad en Bonanza Spar loopafstand."
"Dit hang maar af wat jy in K/N wil doen. Ons het besigheid gehad vir die twee dae dus kan noe kommentaar lewer as toeristebestemming nie."
"Mooi gerestoureerde ou plekke en as n oud-Krugersdorper lekker en goeie herinneringe. "
"Dit is 'n stil area en tog baie naby aan die groot winkelsentrums en die besienswaardighede wat daar is."