Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Toe ons daar was, was dit baie stil. Mense groet nog soos ons mense op klein dorpies. Die dorp was skoon. Maar bygesê, weet nie hoe dit sal lyk oor Desember nie."
"Uvongo is the place to be, since I said my eyes on it I find myself returning to Uvongo again and again, soon to be my permanent residence."
"Durban self is uiters besig, die stad is nie wat dit was nie, maar Westville is een van Durban se juwele."
"Has everything you need - nice places to eat and if it's rainy, there is something to do at the shopping centers."
"Die enigste groot probleem (soos ook maar in ander dele van die land in die landelike gebiede) is die verskriklik slegte toestand waarin die paaie is. Die R58 vanaf Matatiele na Kokstad is baie sleg en van Matatiele na Queenstown toe is daar weinig (of eerder glad nie) stilhouplekke wat aanbeveelbaar is nie. Dis nie 'n omgewing wat ons sommer weer sal besoek nie en bloot a.g.v. die bitter slegte toestand waarin die padnetwerk is."
"Ons het dit buite seisoen geniet, maar ek dink dit kan nogal besig raak in hoë seisoen. Maar, dit bied alles wat jy graag wil hê."
"There is a lot to do and see. Illovo Nursery's lovely restaurant to watching cricket at Lords and Legends and everything in between."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Nottingham Road Hotel"Dis puik, maar nie reg vir slaap op 'n Vrydagaand nie!"
"Baie oulike plekkies. See se water is heerlik. Die humiditeit en hitte is soms erg, dan help dit as die plekke lugverkoeling en/of swembaddens het."
"Die strand is fantasties. Met die sandbank wat daar is, kan jy met veiligheid in die water rondspeel hoog- en laagwater. En die rotspoele tydens laagwater is besonders met die vissies. Dit sal 'n groot verskil maak as die twee swembaddens op die hoofstrand herstel en gevul kan word."
"Die dorp raak rerig vervalle teenoor wat dit eens was, strate vol slaggate en net taxis waar jy kyk."