Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Die hoofstrand is 'n gemors maar Rocky Beach is 'n lekker strand so 4 km uit die dorp."
"Leisure Bay as vakansiebestemming is perfek. Nie gekommersialiseer nie, veilige parkering by verskeidenheid strande en naby genoeg aan Port Edward vir winkels."
"Mtunzini is 'n paradys. Die mense daar is vriendelik en gasvry. Die dorpie is netjies en redelik veilig. Die strand is bietjie ver en dus is dit nie die ideale vakansiebestemming vir mense wat regtig 'n seevakansie wil geniet nie."
"Alle nodige fasiliteite is gerieflik beskikbaar. Rustige Desembervakansie gehad. "
"Amanzimtoti is 'n wonderlike en rustige strand om met familie op vakansie te gaan en sal dit aanbeveel vir enige persoon wat 'n rustige wegbreek soek."
"Lieflike omgewing. Jammer dat die Lesotho grenspos Covid toetse vereis om Sanipas op te gaan."
"It is the best especially for a relaxing holiday and the beaches are well managed, clean and not overcrowded. They must just open more restaurants by the beach sidewalk."
"This is my 4th holiday in Pennington and we love the place. Actually we got married in Pennington in 2016."
"Die dorpie het baie mooi geboue en kerke. Baie geskiedkundig. Was spyt dat ons nie meer tyd daar kon spandeer nie. Om na sononder in die dorp te beweeg vir iets om te eet, was egter senutergend. Daar was 'n paar verdagte karakters wat in die strate rondhang."