Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Baie om te doen. As jy net bietjie Google. En vra.. Lekker groot inkopiesentrums oral."
"Baie ver van hoofstrand en alle aktiwiteite. Maar dit was die moeite werd om soontoe te gegaan het. Maar ons sal nie weer nie. "
"Baie lekker strand vir swem en branderplank ry. Jammer dat die dorp so bietjie verwaarloos word."
"Skoon en veilig. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Soveel dinge vir die kids om te doen. Sugar rush, Flag animal farm, flieks, die skoon strand en granny pools. Kon nie vir meer vra nie!"
"Lekker plek. Buite skoolvakansie nie besig nie. Besighede nie altyd oop nie. Pad na strand nie goed nie. Baie potholes. Verder baie rustig."
"Die strand is pragtig skoon en het heerlik gekuier op die strand,s al vir seker weer Amanzimtoti toe gaan."
"Ek sou dit aanbeveel. Behalwe vir die strand is daar pragtige staproetes. Vir die voëlkykers is Mtunzini 'n paradys. Heerlike eetplekke en ongelooflike vriendelike mense."