Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Pyramids Motel"Paaie nou sleg, word geteer, en die trokke wat orals ry is 'n gemors."
"The main beach and parking area needs a serious upgrade. The walk to the beach is dirty and the bad smell is apparent by the old building and next to the lagoon. The Life Guard station needs an upgrade - the flags are tattered - the beach was dirty. There is major progress in the rest of the area though. Some of the smaller business and eating places needs to perk up their appearances."
Selection Beach, KwaZulu-Natal
Waterfront 5"Baie aangename strand vir kinders. Definitief een van ons gunstelinge."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Gough Heights 6"St Michaels is 'n fantastiese strand. Skoon en netjies. "
"Baie lekker strand en omdat dit so naby aan Margate en ander besienswaardighede is, is die reis tyd soontoe beslis die moeite werd."
"Umhlanga is eenvoudig net puik. Skoon strande, netjiese dorp met baie restaurante en mens kan maklik te voet oral kom waar jy ook al in die dorpie wil wees."
"Ramsgate is n lekker gesin-strand wat nie so besig is soos Margate nie, maar tog nie vervelig is vir die jong klomp nie! Love dit en sal beslis weer en weer gaan!"
"Ons was aanvanklik geskok oor hoe verwaarloos die dorpie in die algemeen is, maar met 'n bietjie opknapping sal dit 'n oulike plek wees vir 'n naweek-uitstappie - bv. vir motorfietsryers, bergfietsryers en stappers. As daar dalk weer 'n koffiewinkel kan oopmaak (die vorige een het sowat 2 maande gelede gesluit omdat die eienaar in Durban gaan aftree het), asook 'n paar kuns en handwerkwinkeltjies, sal dit hopelik meer toeriste lok. Die bergpas na Harrismith (49km) het lieflike uitsigte en is heeltemal rybaar met 'n SUV (en selfs 'n sedanmotor as 'n mens versigtig is vir die slaggate plek-plek), dus is die dorpie glad nie so onbereikbaar nie. Ons beplan om definitief weer soontoe te gaan om die Verlore Vallei te besoek. "
"We felt safe on the beach, the beach was neat and we enjoyed the walking trails."
"The rest is very enjoyable. The sea, the monkeys and the environment. All very relaxing."
"Lovely quiet beach, beautiful sunset walks, feels safe, not busy, a true family escape."
"Ballito is awesome. Thanks Ballito that owners with pets can actually go onto the beach with our dog. "
"Strategies geleë, met baie toeriste bestemmings en besienswaardighede in die nabye omtrek."
"Manaba/Lucien-strand is een van die beste strande aan die Suidkus en het blouvlag status. Daar is rotse asook die swem strand met lewensredders."