Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Maak net seker dis nie bikers-weekend nie, want met kleinkinders en geraas en afbakening van sekere dele is dit moeilik om vrylik te beweeg en te ry."
"Die strand se strome is bietjie sterk, maar die poele voor het dit lekker gemaak vir die klein kinders om in die water te speel."
"Baie aangenaam. Dit was besig, maar te verwagte aangesien dit publieke vakansie tyd was."
"Alhoewel ons in Margate gewoon het, verkies ons Uvongo strand. Margate bietjie te besig. Maar ons was verbaas hoeveel moeite gedoen is om die plek skoon te hou."
"Fantastiese strand en alles is loopafstand. Kan die bestemming definitief aanbeveel."
"Bike Fest was baie besig. Gesukkel om in en uit by parkering te kom. Sekuriteit het ons gehelp met deurkodes en vloer waar om te bly. Baie lekker gebly."
"Sal geensins aanbeveel dat jy in die strate rondloop nie en veral nie na son sak nie."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Sandcastle 4 @ St. Michaels-on-Sea"I think this place is a hidden gem and needs to be advertised more in the media to show people how lovely it is out there."
"Baie lekker en rustige manier om tyd deur te bring met baie te sien en doen."
"Oulike en geskiedkundige plekkie, net te min tyd gehad om alles te verken. Ons Sani Paas uitstappie was puik."