Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Daar is baie om te doen in Ramsgate self met The Waffle House, Burlesque Cafe, Gaze Gallery en The Artists' Gallery. Die strand is skoon en veilig. Om die hoek is Margate en Southbroom tussen die twee is alles waaraan mens kan dink - Riverbend Krokodilplaas, Art & Wine, Pistols Saloon en nog so veel meer."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Removed"Beautiful but has been more developed in the past years since I have been there last. Safety and comfort is good. "
"Baie stil, mooi dorpie met vriendelike mense. Nello's resturant is 'n ongelooflike plaaslike juweel met die beste "bunny chows" in die wêreld. Definitief die moeite werd."
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
Dumbe Cottages"Naby genoeg aan Johannesburg vir 'n naweek wegbreek."
"As jy op die N2 by Port Edward aankom lyk dit maar besig en vuil by daardie winkelsentrum, maar sodra jy inry is dit 'n heerlike dorpie en als was netjies en skoon."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
San Miguel on St Michaels Beach"Baie sentraal, naby goeie strande, winkel sentrums, dokters, asook genoeg uiteetplekke."
"Te min restaurante. Die restaurant bo-op die garage is buitensporig duur en die kos glad nie goed nie. Ons sal weer Umdloti besoek."
"Berea is nice. We enjoyed. But its far from tourist attraction sites."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
18 Villa Mia"Dit is 'n pragtige natuurskone bewaringsgebied wat mens 'n perfekte mengsel van see asook wildtuin vakansie bied. Die aktiwiteite in die area is 'n goeie verskeidenheid van ekotoerisme, hengel, kulturele uitstappies en sommer net lekker ontspan. Ek sal dit sterk oorweeg om weer so vakansie te hê in die nabye toekoms."