Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Budget Tented Village @ Urban Glamping"Die luiperde kan jy sien in die straat op pad huis toe en seekoeie. Die seekoeie is soos straatwagte en daarom is baie plekke na 19:00 toe. Beste straat wagte ooit."
"Bluff is a perfect holiday for me because I get to see some family and friends. Thank you for your cooperation."
"Margate strand self se golwe is baie hoog, maak dit moeilik vir kinders om te swem in die see. Kinders het in stroompies of lagoon geswem waar daar oop drade en vuilgoed was. "
"Ek sal net wil voorstel dat die eienaar 'n bietjie groter TV in die slaapkamer insit. Verder was alles top gehalte."
"The best destination for any holiday."
"Lekker strandjie, 'n mens kan heeldag strand toe gaan en die restaurant is 'n pluspunt!"
"Baie goed met strande baie naby, winkel oralste, en 'n regte vakansiedorpie. Alles mooi ingerig, en die mense is baie vriendelik! Beslis 'n aanwins vir toeriste om te ervaar. "
"Wens net hulle kan al die glasstukke optel wat op die strand lê. Strand is mooi oor die algemeen maar asb. daai glasstukke maak dit 'n probleem vir n mens om die strand te geniet."
"Alhoewel ons gereeld die Noordkus besoek, is Amanzimtoti in alle opsigte beter as beide Umhlanga en Ballito. Alles is binne loopafstand. Mall, gym, restaurante, glybane vir kinders."
"As jy lief is vir mooi natuur en hou van stap is dit n lekker bestemming. Die dorpie is skoon en rustig."
"The whole family had a great time, very entertaining for my kids, not too busy. I would definitely recommend it to my friends."
"Overall Durban is a beautiful place to visit, apart from a few rotten apples."