Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.

Margate North Beach, KwaZulu-Natal

Ithaca Studio Apartments

"Ons sal enige tyd weer hier kom vakansie hou. Ons gaan gewoonlik na Umhlanga toe maar hier is werklik soveel meer om te doen. Net jammer dat die munisipale swembad so sleg lyk."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

The Beachfront Unit 8

"Wonderlike plattelandse gevoel."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Square 10

"Alles wat jy nodig het is byderhand en jy hoef nie very te ry on te kry waarna jy soek nie. Uvongo is beslis onder my top 10."

Marina Beach, KwaZulu-Natal

Marina 2

"Dis skoon en netjies en lekker rustig."

Margate Beach, KwaZulu-Natal

Boulevard 204

"Love Margate, always been a favourite for our family. "

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Flamboyant 7

"Must stay for a minimum of 4 nights stay to get to visit all attractions. "

Munster, KwaZulu-Natal

Dolphin Bay Beach House

"Munster is baie rustig en pragtig. Sekuriteit is egter 'n probleem."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Square

"Wonderlike see uitsig naby strand en alle dienste wat jy benodig."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 69

"Veilige omgewing met n lekker klimaat (winter)."

Margate North Beach, KwaZulu-Natal

Ithaca Studio Apartments

"Skoon, veilig en kindervriendelik."

Howick, KwaZulu-Natal

Top Spot

"Mense kan gerus Howick en omliggende dele besoek. 'n Pragtige dorpie!"

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Manzini Chalets

"Was net teleurgestel in die heeldag wildrit wat ons deur Heritage geboek het. Was glad nie die geld werd nie. Het gevoel of ons van een plek na die ander plek jaag, dan word dieselfde paaie oor gery. Groot teleurstelling vir R1000pp!"

Richards Bay, KwaZulu-Natal

Aristo Manor

"Ek besoek Richardsbaai al die afgelope 20 jaar, en dis altyd lekker om terug te gaan. "

Manaba Beach, KwaZulu-Natal

Shabay Villas No 10

"Manaba is centrally located to be able to access other beaches in the area within a 15 km radius but the actual area has seen better days. Local government neglect is starting to show. Margate center has gone to the dogs."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Selfsorg Woonstel

"Rustige omgewing - voel baie veilig. "

Pennington, KwaZulu-Natal

Elhanan

"Pennington is 'n pragtige, rustige kusdorpie wat dit moontik maak om te volle te ontspan en rustig te wees."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

La Loggia on Portland B&B

"Ons het die mense as baie vriendelik en behulpsaam gesien. Gaan beslis weer kom kuier. "

Hillcrest Park, KwaZulu-Natal

Fawncastle Estate

"Very well secured and assuring."

Umdloti, KwaZulu-Natal

21 Camarque

"Baie lekker plek."

Shaka's Rock, KwaZulu-Natal

15 San Marino

"Baie lekker area om vakansie te hou."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Seaside Lodge

"Heerlik! Klaar by 'n ander oord vir Desember bespreek."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Manzini Chalets

"So baie om te sien en doen, gaan weer hier kom besoek aflê. Die weer in die winter is ook lekker warm. "

Glencoe, KwaZulu-Natal

98 on Dammann

"Goeie sentrale punt om by besienswaardighede soos die slagvelde uit te kom."

Lawrence Rocks, KwaZulu-Natal

Chesapeake Bay 30

"Lekker naby baie plekke. Als hang af van jou behoefte af. Naby gholfbane, strande, eetplekke en mooi uitsigte. Walvisverskynings was volop, asook 'n paar dolfyne. Die kusgebied is ongelukkig egter baie besoedel."

Thompson's Bay, KwaZulu-Natal

Marichel 4

"Die swemstrand is vol klippe."

St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

No 8 Cosmoledo

"Voel net nie veilige omgewing nie. Veral vanaf skemer. Nie moontlik vir kinders om op eie te draf nie. So lekker drafroete... sou dit net graag veiliger wou maak."

Doonside, KwaZulu-Natal

3 Key Largo

"Doonside is baie sentraal gelee. Jy het toegang na pragtige strande en inkopiesentrums. Dis ook net 25 minute van Durban af as jy daar besigheid moet doen."

Page
Page 374 - Showing 11191 to 11220
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!