Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Salt Rock is n baie snoesige vakansiedorp, met als naby en amper op jou stoep. Vriendelike mense, oulike restaurant. Behoorlike vakansiebestemming."
"Die Checkers-winkelsentrum is naby en baie goed toegerus vir alles wat ons wou aankoop. Daar is ook 'n Woolworths Food, drankwinkel, poskantoor en wegneemetes daar. By die hoofstrand, is daar ook die Splash waterglybane wat 'n treffer is vir die jongmense met lekker eetplekke ook daar. "
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Kings Palace"Dit is baie lekker en rustig maar daar is nie baie aktiwiteite om 'n mens vir lank besig te hou nie. Die aktiwiteite wat wel daar is, is baie genotvol."
"Mens kan ongelukkig nie by Umkomaas swem nie, maar die strand is lieflik stil om vroegoggend met die honde te gaan loop. Naby swemstrande soos Scottsburgh en Amamzimtoti is lieflik."
"Ballito is een van die lekkerste vakansiebestemmings! Mo-Zam-Bik kan ek beslis aanbeveel as mens lus is vir lekker eet, goeie diens en lekker atmosfeer. Die malls wat naby is en die skoon strande is beslis ook 'n groot aantrekking!"
"Lekker stil kusdorpie, het as kind elke vakansie daar spandeer en gaan nog steeds elke vakansie terug soontoe."
"Die toeriste-winkeltjies by Nottingham Road was 'n verassing en moeite werd om te besoek."