Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Ek was jare terug daar. Dorpie het nie veel verander nie, maar die omliggende dorpies het heelwat te bied."
"Dorp oor kerstyd baie besig. Neem jou eie goedjies saam om nie die nodigheid te hê om dorp toe te gaan nie."
"The beach and the area are fantastic for a vacation at any time of the year, also it is not so overcrowded."
"Beslis goeie toeristebestemming met die parke en see. Beide is pragtig. Seestrande die beste in RSA. Dorp is pragtig. Veilig en heerlike weer. Restaurante is egter nie op standaard nie, met slegte en stadige diens. Inkopiewinkels is uitsonderlik duur en buit toeriste uit. Seekoei- en krokodilbootreis is nie die moeite werd nie."
"Lots of hidden gems in the area, but you have to be willing to explore. A beautiful area with tons of potential. Roads are not always that good especially during wet weather."
"Ek sal nie graag in Pongola self wil bly nie, maar dit lyk of daar genoeg fasiliteite rondom Pongola is wat baie aangenaam kan wees. Deur naby Pongola oor te bly op pad na Mosambiek kan jy vroeër by die grenspos wees, alhoewel dit nogsteeds 'n rukkie neem a.g.v. toestand van paaie en vee wat vrylik daar rondloop."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Springholm Cottages"Beautiful part of the country that needs time to be explored properly."
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
Ledges Retreat Guest House"Nie veel om te doen hier naby nie, maar goeie tussen-weg op pad na die see."
"Die paadjies in die omgewing is regtig nie baie goed nie. Glenmore Beach kan gerus meer doen aan onderhoud en instandhouding van die infrastruktuur."
"Daar was nie veel om te doen om kinders besig te kon hou nie, veral as dit reën. Baie duur."
"Port Edward and the beach down the road from the house was very nice, just missing toilets."
"Love Uvongo. Beach and surroundings are clean and tidy. Will definitely be back."
"There are plenty of attractions around this area to explore for the entire family."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Farm House"Beeldskoon en rustig met 'n vreeslike vriendelike gemeenskap waar ook al jy jouself bevind."