Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Dis 'n heerlike plek om te wees. Oor die algemeen is dit 'n stil plekkie as jy dink hoe woelig en oorbevolk Amanzimtoti is wat 5 minute se ry van jou af is, vat ek enige tyd Doon Heights as vakansiebestemming."
"Leisure Bay is an ideal holiday destination. Clean streets and awesome beaches. Fishing is excellent. Lifeguards on duty and security guards to look after parked cars etc."
"Vryheid gaan tans deur 'n erge water tekort.Maar die gemeenskap staan saam en omliggende dorpe en boere stuur water vir gebruik na 'n sentrale punt om dit te versprei."
"Moenie haastig wees nie, besoek so veel as moontlik winkeltjies en eetplekke. Ons het juweeltjies ontdek!"
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Palms Holiday Flats"Ek kan nie dink hoekom vakansiegangers na plekke soos Mauritius "ten duurste" wil reis as St. Lucia Estuary jou soveel meer bied nie. Daar was sekerlik 'n keuse van meer as tien verskillende bootreise op die see en vleilande en 'n ander halfdosyn natuurreservate om die wild en tropiese plantegroei te bewonder met die omliggende bosbou plantasies wat bydra tot al die nostalgie van die omgewing. 'n Wonderlike ervaring. "
"Daar is definitief iets vir almal - baie om te doen en sien in die omgewing. Die strand is ook pragtig en skoon, perfek vir die hele gesin."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Peace of Heaven"Die middestad is nie wonderlik nie, maar die buitewyke en algemene omgewing is lieflik."
"Uvongo is sentraal en naby aan al die ander strande in die omgewing. Daar is 'n heerlike getypoel op die strand en 'n swembad wat werklik goed in stand gehou word."
"'n Besonderse netjiese dorp wat goed funksioneer en besonders goed in stand gehou word. "
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Ndlovu Chalet"Beautiful and very neat town, cleanest I have seen in all of South Africa. "
"Was vorige jaar ook by Ramsgate en dit was baie lekker. Ons het dit baie geniet laasjaar."
"Good to be back in Umhlanga Village, friendly people generally and a good variety of restaurants and events."