Verified Reviews
Lüderitz
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lüderitz
Rated 4.3 out of 5 based on 127 reviews.
"Extremely friendly locals. Only the roads to the tourist attraction are a bit bad. Luderitz could lose tourists due to this issue. Road to Ghost Town is bad and road to Diaz Point is also bad."
"Hou van die plekkies buitekant Lüderitz, maar hou nie baie van Lüderitz self nie. Eetplekke was teleurstellend. Dorpie is nie baie netjies en skoon nie. Hele paar bedelaars teëgekom. Baie mooi ou, historiese geboue en kerke, maar bouvallige en verwaarlose geboue om dit maak dit baie onaantrellik. Mense is baie vriendelik in winkels."
"We love Lüderitz, because of the history of this town. Visit the Portuguese Restaurant and order a Picanha."
"Lieflike kusdorpie wat ietwat ver is om te ry, maar beslis die moeite werd."
"Lüderitz was regtig 'n belewenis. Die wind waai net verskriklik, maar sal beslis weer kom kuier."
"Jy moet vooraf seker maak jy weet wat is wanneer oop anders gaan jy baie dinge wil gaan sien en dit mis omrede dit toe gaan wees."
"Baie mooi outydse geboue. Pragtige Duitse kerk wat oop is vir besoeke. Puik eetplek genaamd Essenzeit. Portuguese Fisherman se kos ook goed, maar nie so afgerond as Essenzeit nie."
"Long road, but exciting. Bought some souvenirs made friends, all people are very, very friendly and the eating location at the water front was spectacular."
"Kolmanskop is a must-see! The beautiful quaint town and lovely German Architecture. Will have to go back to explore the ocean trips."
"Lüderitz is 'n moet-sien en geniet. So baie dinge om te doen met soveel geskiedenis om te ervaar."