Verified Reviews
Lamberts Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lamberts Bay
Rated 4.3 out of 5 based on 1255 reviews.
"Lamberts Bay is a nice quiet beach town where you go to relax and get away from the hustle and bustle of the city. The only negative for me personally would be the distance from Cape Town, as it is a little too far for a weekend getaway. People are extremely friendly in the town and enjoyed the stay."
"Mense wat geld bedel laat mens bietjie ongemaklik en onveilig voel. Maar dit is ook te verstane dat mense groot nood beleef."
"Signage about where restaurants were was poor. We arrived late afternoon and were unsure of where to find anything. We ate out for dinner and were not impressed with the food or service. The options on a week night seem to be very limited. However, breakfast was at Isabella's and the service and food were excellent."
"'n Besoek aand die bekende Muisbosskerm is 'n moet. Verder is daar verskeie ander puik eetplekke en restaurante in die dorp. Isabella's op die hawe en Alle Dingen in die dorp is ook 'n besoek werd."
"We visited the gannet colony on the island, which is well managed by Cape Nature. Also, the Muisbosskerm Beach Restaurant was well worth a visit."
"Rustig met genoeg goeie eetplekke as jy nie self wil kosmaak nie. Goeie basis om van daar uit te ry na ander Weskus-dorpies."
"Lambertsbaai het 'n verwaarloosde voorkoms en is nie my gunsteling-seebestrmming nie."
"Rustige kusdorpie waar jy heerlik kan ontspan en lekker eet. Mense is vriendelik en baie hulpvaardig."
"Paaie teen 'kuslangs' terug Kaap toe het verassings gelewer van mooi omgewing. "
"The harbour area and surrounding restaurants are very nice with good food and service. The OK shop and Pietie se Vleishuis have very good produce and are clean. Lovely to walk the beautiful long beach areas and just listen to the sea."
"Lambertsbaai is seker een van die ikonieste Weskus-dorpies. Buiten voëleiland en blommetyd is daar nie veel te doen nie. Plattelandse leegloop is duidelik sigbaar."
"Ons het heerlik gaan vis eet by Isabella's en outydse gasvryheid daar gekry. 'n Kniekombersie en klein warmwatersakkie was spesiaal en ons het dit waardeer."
"Daar was nog nie blomme teen die kus nie, maar wel binnelands. Ongelukkig was die tweede dag bewolk."