Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Langebaan

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Langebaan

Rated 4.6 out of 5 based on 1385 reviews.

Mykonos, Langebaan

Argo Cabin

"Mykonos is 'n wonderlike bestemming en tyd vlieg terwyl jy daar is. Die Spa is topgehalte met vriendlike personeel. Alles is veilig en jy het toegang tot alles, met 'n verskeidenheid restaurante wat uitkyk oor die see. My aanbeveling is om ten minste 'n week te bly, want daar is net té veel om te doen!"

Langebaan

Langebaan Cottage

"Vyf sterre vir blommeseisoen. Andersins weet ek nie."

Mykonos, Langebaan

14 Mykonos Street

"Mykonos is lovely."

Langebaan

Living at Large

"Baie groot verrassing. Dit is 'n absoluut netjiese en skoon dorp wat geweldig vinning uitbrei."

Langebaan

Annabaan

"Pragtige natuurskoon, veilig om te swem of om aan ander aktiwiteite deel te neem soos om te stap of kano's te huur. Interessante winkeltjies en restaurantjies. Veral die moeite werd om in die blommeseisoen die Weskus Nasionale Park te besoek."

Langebaan

Thorn Tree House

"Als wat jy nodig het en meer!"

Langebaan

Beach House on Fairway

"People are all friendly. "

Langebaan

Paradise Beach Apartment 9 Elara

"Lekker klimaat, baie om te sien en te doen."

Mykonos, Langebaan

Amorgos Place

"Baie nice, uitstekende vakansie bestemming en die Laguna Mall is ook 'n bonus."

Langebaan

Water's Edge

"Lekker skoon dorp en so baie om te doen en te sien."

Mykonos, Langebaan

Captains Cabin

"Altyd fantasties. "

Langebaan

4Winde

"Baie mooi plek met vriendelike mense."

Mykonos, Langebaan

Owls Nest Apartment

"Soos altyd, groot plesier om daar te bly."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Definitief oorweegbaar vir aftrede. Awesome plek."

Mykonos, Langebaan

6 Doreanne's Place

"Geringe aktiwiteite vir tieners onder 18 jaar, toegangsbeheer te streng."

Langebaan

Langebaan Country Estate

"Sal enige tyd weer terug gaan."

Langebaan

6 Lagoon View

"Baie lekker dorp en strand!"

Langebaan

Malgas Villa

"We loved our stay in Langebaan! Great restaurants, with friendly West Coast service. "

Langebaan

Captain's Cabin

"Mooi om te gaan kuier."

Langebaan

Croeso Guest House

"Nice and tranquil."

Langebaan

Golf Paradise

"Family location."

Langebaan

Galliene's Close

"Exceptional, great service. "

Langebaan

6 Sea La Vie

"Die staproetes is 'n treffer. Die uitsig oor die see met verskillende bote is ongelooflik mooi en die winkelsentrums voorsien aan elkeen se behoeftes. Om alles op te som ondervind jy die reuk van fauna asook vars/skoon lug wat jy inasem."

Langebaan

Aquila Covo

"They don't have an indoor play area for kids with a restaurant for parents to order from whilst watching kids play and enjoy themselves."

Langebaan

Langebaan Cottage

"Die rustige en veilige atmosfeer in hierdie pragtige en netjiese Weskusdorp sal my altyd by bly. Hier is genoeg om oud en jonk besig te hou. "

Langebaan

4Winde

"Mooi skoon dorp met interessante verskeidenheid van winkels en eetplekke. "

Langebaan

Seeduiker

"Weskus nasionale park is 'n moet as jy hier is."

Langebaan

Catalina Cottage

"Baie rustig oor die Julie-vakansie. Pragtig, rustig en vriendelik! "

Page
Page 27 - Showing 781 to 810
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!