Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Die teerpaaie is plek-plek chaoties, tussen Polokwane en Alldays. Moes jare gelede al reggemaak te wees. Dieselfde met die teerpad vanaf Alldays tot by Pontdrift. Grondpad Den Staat-pad vanaf die teerpad na Tented Camp in 'n baie swak toestand. Dis beter om die ompad teerpad te ry en naby Pontdrift met daardie Den Staat-pad na die westelike gedeelte van die park te ry."
"Ek is verlief op die pragtige bosvelddorp. Skoon en netjies met die vriendelikste mense oral."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Boskooi"Ons sal beslis weer kom, aangesien ons beplan om erf te koop daar."
"Thabazimbi is totally run down, it does not represent a tourist attraction at all. If it was not for the Sanctuary, there would be no reason to go there. Roads are terrible!"
"Goeie dag- en nagtemperature. Baie besieningswaardighede in die omgewing, van Naboomspruit tot Warmbad."
"The place is quiet and relaxing. The beautiful nature that we saw there was breathtaking."
"Polokwane het geweldig uitgebrei en dis nodig om 'n stabiele gastehuis te kan gebruik as mens daar wil oornag of kuier."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Cottage 826"Die winkel/kafeepryse is baie duur en ons was nie welkom ontvang deur kassiere."
"Lush and green like I remember it from childhood. The establishments and Tzaneen town itself, that we visited, were a surprise. I was somehow expecting things to be in disrepair and neglect. However, everything is well-kept and the roads are in a good condition. It was very heartwarming to see my childhood town in such a great and flourishing state."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Rustgevonden"Dis regtig heerlik. Mens kom weg van die stad se geraas. Moet lief wees vir die natuur en diere om dit te geniet en te waardeer. Was al 'n hele paar keer daar en het elke liewe besoek geniet en uitgerus teruggekeer. Beplan klaar weer ons volgende besoek."
"Ons is bekend met en baie lief vir die stad, wat ons binne bereik bring van die boerderygemeenskappe na die noorde en ooste. Ons sal weer daar 'n draai maak!"