Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2367 reviews.
"Mookgopong as 'n dorp het in die laaste 4 jaar baie agteruit gegaan. Duidelike tekens van verval is sigbaar."
"Dit is en was nog altyd vir my 'n spesiale plek en baie mooi en mense vriendelik."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Tarentaal Nes"Ons oorweeg dit om daar af te tree. Is so rustig en veilig daar."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Rustgevonden"Die beste plek om net te ontspan en weg te breek van die stad se besige lewe"
"Dit is ideaal as jy 'n nag moet bly, maar ek sal nie sommer weer daar gaan bly as ek 'n keuse het nie."
"Valencia is gerieflik naby Bela-Bela vir "shopping". Dit is ook baie naby 'n interresante plaasstal."
"Beautiful part of the country with a wonderfully laid-back vibe with a little bit of everything"
"Die dorp het baie agteruit gegaan. Daar is wel plekke om te besoek soos Nylsvlei en Euphoria Golf Club. Om by die slaghuis en hoenderverskaffer aan te doen voor jy vertrek is waarde vir geld."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Edube1356"Stil, rustig, ongelooflike mooi bosveld en die diere is so mak."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Tarentaal Nes"Dis beslis 'n plek om weer met fauna en flora op 'n besonderse manier kontak te maak."
"Goed beplan. Veilig gevoel. Netjies. Kan aanbeveel word. Dis lekker om soms by 'n restaurant ontbyt te nuttig saam met familie en vriende."