Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"I always visited Bela-Bela and mostly I find it has a lot of new faces, in other words this is the place of all visitors. There is a lot of entertainment. "
"Heerlike en rustige wegbreek. Baie om in die natuur te doen. 'n Onontdekte area. "
"It's a wonderful place, we still want to explore more places in Bela-Bela."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Mabalingwe Itaga 619"Beautiful place, reception very helpful. It is a pity that you can't really walk in the reserve. If the Elephants and buffalo were removed it would be an ideal location as the family could hike through the bush."
"Om Magoebaskloof deeglik te verken, maak seker jy het ten minste 'n 4 x 2 voertuig."
"Die enigste nadeel is die tolhekke om by Mookgopong uit te kom. Baie mooi natuurskoon."
"Die dorp self het oor die jare maar bietjie agteruit gegaan, maar die inkopiesentrum het gelukkig alles gebied wat ons nodig gehad het. "
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Rustig in die Bosveld"Ek dink die swembad kan bietjie opgedoen en skoongemaak word en meer aktiwiteite vir jongmense, want hulle weet nie wat om met hulle self te doen nie. Dis die swembad by die karavaanpark. "
"Vaalwater beskik oor 'n netjiese Spar waar jy die nodige goed vir 'n lekker wegbreek kan koop."
"Baie warm het die mall baie geniet die omgewing ook baie mooi sal weer kom kuier."
"Die dorpie self het baie agteruit gegaan. Gelukkig is daar die Olifant winkel buite die dorp met 'n padstal en restaurant op pad na die minerale baddens. "
"It's a wonderful place crime free and quite a bit away from the city lifestyle."