Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Naboomspruit is 'n tipiese plattelandse dorpie waar agteruitgang in die sakegebied duidelik sigbaar is."
"The town's condition deteriorated drastically since I've lived there 10 years ago."
"Would love to bring my daughter, she would thoroughly enjoy all the activities!"
"Haenertsburg is 'n baie mooi en rustige dorpie en daar is baie te sien in die omgewing. Beslis 'n besoek werd!"
"Mooi ou dorpie in Moegaboeskloof. Veilige dorpie met vriendelike mense. Baie aktiwiteite in en om Harnertsburg en Magoebaskloof."
"Magical area with amazing forests and gardens. The end of September is the best time to go because all the cherry blossoms and azaleas are in bloom, which is a truly magical sight!"
"Klein, besige dorpie, maar genoeg winkels as jy iets benodig. Die gholfbaan is 'n wenner vir die wat gholf speel."
"Die klimaat vir hierdie tyd van die jaar is uitstekend. Dit is maklik bereikbaar - slegs twee uur van ons huis af. Heelwat besienswaardighede en ontspanning in die omgewing, daarom is ons gereelde besoekers aan die omgewing."
"Mokopane is baie sentraal geleë. Ons het Naboomspruit, Magaboeskloof en Haertsburg besoek."
"Lekker gholfbaan en gholfklub, maar toeriste van ander gebiede wat nie hitte gewoond is nie moet verkieslik in die winter hier besoek afle. Vir die Laevelders en Bosvelders is die algemene weerstoestande baie aangenaam."
"Bela-Bela is 'n ou bekende vir ons. Dit is altyd lekker om daar vakansie te hou en met soveel oorde kan dit net 'n wenner wees. Die waterfront wat afgebrand het is 'n groot jammerte en ek hoop dit word herstel, want dit was 'n groot aanwins vir Bela-Bela."
"Die Lephalale Mall is gerieflik geleë en ons het heerlik uitgeëet by die Spur."
"Die bosveld is 'n besondere mooi plek Die ligging is naby Johannesburg. Hoofweg loop maklik na Bela-Bela."