Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Bela-Bela se paaie kort beslis aandag. Daar is gelukkig baie plekke waar mens kan gaan uitspan en ontspan."
"Bosveld is 'n pragtig area netjies skoon alles wat nodig is vir n volmaakte ontspanning."
"Found out just before we left that family running the lodge also own the mountain climbing club in the area and also have a climbing wall at the lodge, would love to return for this soon."
"'n Heerlike bestemming vir 'n naweek wegbreek om rustig te wees, tyd saam met gesin te spandeer, fietsry, birding, visvang, hiking ens."
"You have very helpful staff both at the entrance and around the reserve. They are always ready to help and even approach to assist if it looks like you need assistance."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Cottage 826"Nice place and atmosphere, but the house we stayed in needs serious attention."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Vrede in Leeupoort Vakansiedorp"Die natuurreservaat se paaie is erg klipperig en die pad in slote verspoel soos mens inry. Ons VW Touran het maar 'n paar keer lekker geskuur, so ons het maar net een maal in die reservaat gaan ry en toe ander dae tussen die uitbreidings om diere te kyk. Miskien kan die slote dalk met klippe opgevul word of grys gegooi word net sodat mens met 'n normale voertuig gemaklik in en uit die park kan kom. Verder is die mense almal baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige netjiese dorpie!"
"Haenertsburg is 'n pragtige dorpie met die mooiste tuine. 'n Ideale plek om herinneringe bymekaar te maak."
"Die dorpie self het nie veel om te bied nie, tensy jy belangstel in die Adventure Oord op die dorp. Ons het maar bietjie uit die dorp gery en padstalle ens. besoek."
"Tzaneen is 'n mooi skoon dorp maar ons kon geen mall kry om te besoek nie en daar is nie baie restaurant om van te kies nie."
"Pragtige dorpie geleë in asemrowende vallei, met verskeie aktiwiteite en restaurante! Sal sterk aan beveel!"
"Except for the gravel road toward our final destination, the long drive was truly worth it."
"Bela-Bela is a very nice place to be at ,but it rains a lot and it inconveniences other activities."