Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Hou al jare by die warmbronne in die omgewing vakansie en geniet Naboom. Ongelukkig lyk dit of die plaaslike owerheid nie hul deel doen nie. Elke jaar kan jy sien hoe die dorp agteruit gaan en die slaggate meer word, maar die bosveld bly 'n lekker bestemming."
"Daar is nie veel wat besienswaardig is in Tzaneen nie, maar in die omgewing is daar baie om te doen en dit is pragtig. Dié deel van ons land word nie genoeg as 'n toerismebestemming aan die oorsese mark bemark nie."
"There is still much more that can be done in Marble Hall before it can become a tourist destination.The political tension is still too high for any further development to occur in Marble Hall. It has potential but current competency levels and attitudes are very low. "
"Het nou nie te veel tyd in die dorp bestee nie, maar daar is baie plekkies in die omgewing om te gaan inloer."
"Mpatamatcha is 'n moet en daar is baie plekke in die omgewing om te gaan sien. Baie mooi area."
"The town is basic, you have a SPAR, an OK Store and a number of other places to purchase any necessities. The people are seemingly fine, not bad, not great. Given our robbery though, we felt uneasy with just life around there."
"Daar is ruim inkopie-geleentheid, met al die nodige eetplekke. Die binnedorp was mooi skoon met geen vullis op straat nie. Thabazimbi is lekker naby aan die Marakele Nasionale Natuurreservaat, asook Ben Alberts Natuurreservaat. Ek sien dat hulle onlangs van die myntoerusting langs die pad parkeer is, - yslike skopgraaf en - massiewe laailorrie. "
"More improvements needs to be done to develop Bateleur Nature Reserve to be an interesting tourist or holiday destination."
Balule Nature Reserve, Limpopo
Rio dos Elefantes River Camp"Balule is 'n Groot 5-natuurreservaat. Dit is nie die tipe plek waar jy kan uitklim en rondwandel nie."
"Baie besig en merkwaardig verander – was lank laas daar."