Verified Reviews
Lothair
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lothair
Rated 3.6 out of 5 based on 8 reviews.
"Baie klein dorpie, kafee, ens. Maar dit is rustig en stil. Mens kan lekker slaap, voel veilig. Groot dorp net 50 km ver."
"Road is full of potholes for a 10 km section. Otherwise very scenic, nice place to stay. Quiet, small town. "
"Daar is soveel om te leer oor Lothair en sy omgewing dat dit onmoontlik was om dit in een dag te kon doen. Daar is verseker toeriste moontlikhede wat verder ontgin kan word. Ons sal beslis weer 'n reis daarheen wil onderneem. Dankie Lothair, julle is by ons beslis "op die map"."
"Lothair as sulks bied nie veel nie, ons het dit gekies omdat ons in die Hoëveld wou wees en die akommoddasie nader aan Ermelo was buite ons begroting. Daar is geen besienswaardighede nie en minimale winkels. Ons moes 30 km ry na Amsterdam toe vir vars vleis. Daar is wel 'n winkeltjie wat voorsien aan basiese behoeftes en gevriesde vleis, 'n bakkery en garage."