Successfully reported

Verified Reviews

Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.2 out of 5 based on 740 reviews.

Phalaborwa, Lowveld

Lalamo Guest House

"Dit is baie warm, maar die bosveld wat orals is wanneer mens rond ry was baie anders as wat die kinders aan gewond is en almal het dit geniet."

Lowveld

Mashamba Country House

"Will visit it again."

George's Valley, Lowveld

Waterbessiebos Cottages

"Gaan dit beslis 'n jaarlikse instelling maak om die omgewing te besoek."

Phalaborwa, Lowveld

Masorini Bush Lodge

"Phalaborwa bly die beste bosveld tuiste."

Tzaneen, Lowveld

The Stables

"Mal oor die area en sy mense en het lekker gebly."

Tzaneen, Lowveld

The Stables

"Pragtige wêreld."

George's Valley, Lowveld

Bellerive Guesthouse

"Heerlike weer om in te ontspan. "

Tzaneen, Lowveld

Die Stoep

"Mense het baie vriendelik en behulpsaam voorgekom."

Haenertsburg , Lowveld

Wisteria Cottage

"Pragtig en aan te beveel by enige belangstellende."

Balule Nature Reserve, Lowveld

Roamers Rest Safari lodge

"The roads are bad, you need a 4x4 or vehicle with high clearance."

Tzaneen, Lowveld

The Manor Lodge Tzaneen

"Lieflike dorpie en lekker plekkies om te gaan sien."

Tzaneen, Lowveld

Die Stoep

"Wonderlike omgewing."

Tzaneen, Lowveld

The Stables

"It is so beautiful."

Haenertsburg , Lowveld

Wisteria Cottage

"Dit is jammer dat die fees nie beter bemark word nie. Was toevallig die naweek in Haenertsburg vir 'n troue en het toe uitgevind van die fees. Dit was aangename ervaring en die inwoners laat almal baie welkom voel."

Tzaneen, Lowveld

Hotel @ Tzaneen

"Dit is 'n baie mooi omgewing! Volgende keer sal ons langer kuier!"

Phalaborwa, Lowveld

Elephant Walk Guesthouse and Backpackers

"Die dorp self is bietjie verwaarloos en mens probeer dit maar vermy deur liewers by die Spar inkopies te doen. Daar is baie rondlopers wat enkellopendes en ouer persone twee keer sal laat dink om veral saans die area te voet te leer ken."

Tzaneen, Lowveld

Christie's Inn

"Beautiful surrounding scenery just outside of Tzaneen! Definitely worth exploring some more!"

Tzaneen, Lowveld

Ivory Tusk Lodge

"Tzaneen is 'n pragtige plekkie, ons het die dorpie baie geniet."

Haenertsburg , Lowveld

Viewpoint Guesthouse

"Oulike plekkie nog nie so goed nie, maar amper soos Clarens in die Vrystaat."

Modjadjiskloof, Lowveld

Silvermist Guesthouse

"Dis bietjie uit die pad van restaurante. En veral in die aand het ons nie veilig gevoel om uit te gaan nie."

Phalaborwa, Lowveld

Impala Chalets - Phalaborwa

"Deurmekaar dorp vir my as eerste besoeker. Te min informasie en rigtingaanwysers."

Phalaborwa, Lowveld

A Traveller's Palm

"Pragtige, vriendelike bosvelddorp, skoon en netjies. Voel tuis daar. "

Page
Page 18 - Showing 511 to 540