Verified Reviews
Mabalingwe Nature Reserve
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mabalingwe Nature Reserve
Rated 4.5 out of 5 based on 62 reviews.
"Soos ek gesé het, wild was skaars, nagrit het nie baie opgelewer nie, nogsteeds 'n lekker ervaring."
"The actual game reserve was very disappointing. We barely saw any animals and we went with the game ranger and in our own car. It is false advertising saying its a Big 5 Game Reserve when the cats are in a separate enclosure that you have to pay for and everyone we spoke to hadn't seen buffalo, elephant or rhino. Other than the game, the restaurant and Mbali spa was awesome."
"Alles goed beplan en uitgelê. Het die voorreg gehad en dat ek al 'n paar keer daar was en sal dit enige tyd aanbeveel."
"Wonderlik om weg te breek na Mabalingwe. Pragtige natuurskoon en genoeg eetplekke. Vriendelike diens van al die personeel. Die Mbali Spa was ook 'n heerlike bederf."
"Vriendelike mense, goeie diens en oor die algemeen een van die mooiste natuur reservate wat ek al gesien het!"
"The reserve was surprisingly larger than we had anticipated, with many beautiful and healthy animals. The game drives were fun and very informative."
"Beautiful place, reception very helpful. It is a pity that you can't really walk in the reserve. If the Elephants and buffalo were removed it would be an ideal location as the family could hike through the bush."
"Die wild is baie min! Ons het vir 6 ure rondgery en net rooibokke en vlakvarke gesien. Dit word geadverteer as 'n Groot 5-reservaat, maar daar aangekom vind ek uit leeus word apart aangehou en teen 'n heftige fooi kan jy na die lion feeding gaan kyk op Woensdag- en Sondagoggende. Die warm swembaddens was toe nou glad nie so warm nie. Jammerte. Kalahari Oasis is 'n great pub!"
"Ons het maar min wild gesien, en baie min voëls, maar ek dink dit is normaal vir die tyd van die jaar wanneer die bome nog nie vrugte het nie."
"Pragtige plek, maar minder wild as wat ons verwag het, maar sal enige dag teruggaan. "
"The reserve is tranquil and family-friendly. The kids thoroughly enjoyed seeing all the animals."
"Mabalingwe bied pragtige natuurskoon en 'n heerlike plek om te ontspan. As die hoofdoel wildbesigtiging is, is daar beter bestemmings."
"Baie mooi reservaat, 'n naweek is net nie genoeg om alles te kan sien en doen nie."