Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 5062 reviews.
"Het dit vreeslik geniet. Soos om 'n lucky packet oop te maak. Pragtige natuur en 'n ongelooflike vibe van ontspan en wees net jouself. Vergeet van al die gejaag en indulge in die natuur en vars lug. Baie lekker gewees en sal vir seker myself gaan haal. Wou net daar bly. Pragtige, moet-koop geskenkies wat mooi herinneringe het en wat my laat plannetjies maak om gou weer daar te gaan kuier. Pragtige dorpie!"
"Would be nice if there was proper tourist info or even a town map of listed restaurants. I was sent from pillar to post and there was no hiking permit left for the nature reserve at the Protea Hotel. Didn't know most of the shops close at 4pm during the week. More activities for the kids would be nice. As a Muslim, there is not much variety for halaal goods, but I didn't expect it. Didn't find the people very friendly towards us either. Other than that, Clarens is a beautiful little town with breathtaking mountain views. A lovely base to experience the natural surroundings."
"Ons was nie binne die dorp nie, maar die omgewing is pragtig. Net jamer die paaie is so sleg in die imgewing. "
"Fouriesburg is 'n fantastiese vakansieplek vir mense wat aktief is, daar is baie stap roetes en aktiwiteite om te doen. Daar is ook 2 lekker restaurante wat oop is van oggend tot aand."
"Goeie restaurante. Baie klein dorpie, nie alles is altyd oop nie. Gebruik Betlehem (naby) vir inkopies."
"Ek was in en uit die dorp, maar dit lyk pragtig en skoon en heelwat moderne eet- en koffieplekke."
"Clarens besoek beslis die moeite werd. Julle sal ander roete vanaf Gauteng moet aanbeveel. Die roete via Villiers, Frankfort is 'n nagmerrie: pad uiters swak. Daar is twee ander roetes. Roete via Sasolburg en Heilbron is baie korter en beter. Beste roete is via Warden, roete is langer, maar baie beter."
"Ek's mal oor Clarens en probeer om ten minste een keer 'n jaar soontoe te gaan."
"We visited rock art in the area which is outstanding."
"Daar is basies niks om te doen en die dorp self is vervalle. As jy dringend noodsaaklikhede benodig sal jy na Clarens of Bethlehem moet ry."
"Baie lekker. Net baie besig. Verkies stil en privaat, maar omgewing pragtig en mense baie vriendelik."
"Die heerlikste restuarante beskikbaar, bespreek asb. vroegtydig om plek te verseker."