Successfully reported

Verified Reviews

Margate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate

Rated 4.3 out of 5 based on 2726 reviews.

Manaba Beach, Margate

Carrick-A-Rede 1

"Interessante winkels. "

Uvongo, Margate

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Baie lekker en veilige strand - jammer dat dit weggespoel het net voor ons aankoms."

Manaba Beach, Margate

Del Este 5

"Manaba is mooi maar ek persoonlik verkies St Michael of Uvongo se strand. Baie sentraal geleë."

Margate

Branderkant 7

"Dit is die plek om te wees as jy lekker vakansie wil hê."

Manaba Beach, Margate

Sonnestrale House

"Manaba is simply the best!"

Uvongo, Margate

Uvongo Square

"Winkels loopafstand - Spar voorsien voldoende. Strand loopafstand vanaf meeste woonstelle."

Margate

Down Under

"Vloede het dinge bietjie moeilik gemaak, maar is 'n pragtige bestemming wat rusting is met lekker strande."

Margate Beach, Margate

Colonial Sands Unit B

"Its my favourite holiday destination."

St Michael's-on-Sea, Margate

La Carona 3

"Nee geen bekommernis baie veilig en skoon."

Margate

Balooga Unit C

"It's nice, everything is around, you don't have to travel far for food and stuff plus entertainment places are close too."

Lawrence Rocks, Margate

Unit 1 to 10 Villa del Sol

"Thank you so much dear, had a lovely stay. Keep it up!"

St Michael's-on-Sea, Margate

Griet se Plek

"We stay in the self-catering units annually and love it."

Margate

Down Under

"Regte plek as jy wil eet en drink. Maar nie veel om te doen nie. Ons het na ander dorpies gery waar daar beter swemstrande was en meer opsies van winkels."

Manaba Beach, Margate

Allesreg Chalet E2

"Baie in en om Manaba om te doen wat lekker is saam die gesin."

St Michael's-on-Sea, Margate

Knoxgore Garden Cottage

"Baie lekker, alles wat mens soek is so bymekaar. Ons vakansie was baie lekker daar by St Michaels on Sea."

Margate

Villa Tropicana

"Het ongelukkig die agteruitgang van Margate beleef nadat ons weer daar was met hierdie trip. Baie hartseer daaroor, maar nou ja. "

St Michael's-on-Sea, Margate

Gough Heights 7

"Oulike klein plekkie met 'n baie nice strand en naby aan baie ander doendinge."

Lawrence Rocks, Margate

Chesapeake Bay 2

"Also central to restaurants and great breakfast places. "

Margate Beach, Margate

Boulevard 9

"Die bike naweek was besig, maar ons beplan om weer te kom kuier."

Margate Beach, Margate

Boulevard 114

"It's always a pleasure to visit Margate Beach, a paradise away from home. "

Margate

Down Under

"Was teleurgestel oor die motorfiets rally wat daar was. Ons as vakansiegangers kon glad nie by die strand uitgekom het nie, alle ingange was toe en hulle wou hê jy moes R100 'n dag betaal al wil jy net stand toe gaan of by 'n eetplek iets gaan eet. Ons het glad nie in die rally belanggestel nie, en kon nie eers een keer in ons 10 dae wat ons daar was strand toe gaan nie. Ek dink dit is baie sleg."

Manaba Beach, Margate

7 Astové

"'n Lekker stil omgewing."

Shelly Beach, Margate

Mystique 11

"Pragtige area met al die winkels waarvoor jy moontlik kan vra - ons het net ‘n swemstrand gemis. "

Uvongo, Margate

Uvongo Square

"Eetplekke en kroeë baie gesellig."

St Michael's-on-Sea, Margate

St Michael's-on-Sea Holiday Home

"Pragtige dorpie! Vriendelike mense en strand is beeldskoon! "

Page
Page 52 - Showing 1531 to 1560