Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 2726 reviews.
"Beautiful, clean and well kept town! Friendly locals and a big thumbs up to the SAPS / law enforcement in the area - just their presence made one feel safe. Enjoyed the local markets and restaurants."
"Lekker groot, lang strand, met baie eetplekke naby. Ons was buite seisoen, so dit was nie te besig nie."
"Die swemstrand is toe agv 'n riool probleem wat nie reg gemaak word nie. Dit is 'n groot teleurstelling vir baie mense."
"Margate zelf is niet zo een vakantie oord maar gelukkig zit er aan beide kanten leuke bestemmingen om te bezoeken."
"Baie oulike kusdorpie met baie gerieflike strand en pas opgeknapte peer (Desember 2017) vir die vissermanne!"
"Die area verdien nie Whale Rock nie. Daar is geen ander aktiwiteite om te doen behalwe swem, visvang, stap en uiteet. Vir ander aktiwiteite moet daar na ander dorpe gery word."
"Shelly Beach is so rustige en vriendelike omgewing. Die strand is rustig en heerlik om 'n dag te spandeer. "
"Partytjies in die strand se parkeerarea van die plaaslike bevolking wat in massas met taxibussies aangery word en wat dan tot laat in die nag (of selfs regdeur) met groot lawaai aanhou en wat die terrein ernstig bemors is ook 'n probleem. Die area word selfs as 'n publieke toilet gebruik."