Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 2726 reviews.
"Iemand kan dalk maar net bietjie die strand skoonmaak. Daar spoel vreeslik baie seegras en stokke uit, wat dit bietjie ongemaklik maak om daar sambreel op te slaan en die dag daar te spandeer. Verder baie lekker!"
"Lekker om vakansie te gaan hou en te rus. Die algemene winkels is binne bereik hoewel nie noodwendig in Uvongo nie, maar in Magate of Shelly Beach."
"Love the South Coast, It was my first time in the South and was pleasantly surprised."
"Uvongo is baie goed geleë en naby verskeie klein dorpies aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Pragtige omgewing!"
"Die dorp het baie agteruit gegaan. Daar is soveel slaggate en vullis wat rondlê dat dit mens eintlik jou neus wil laat toedruk."
"Ek sou 5 sterre gegee het maar ek was bitter ongelukkig dat Lucien strand nie instandhouding op hulle haainette doen voor die vakansie tye nie. "
"Uvongo is 'n pragtige strand en die omgewing en omliggende dorpe het als wat mens nodig het. "
"We really enjoy Uvongo and Shelley Beach, lovely beachfront promenade to walk or cycle, great malls and coffee shops."
"Manaba is sentraal geleë tussen Margate en Uvongo en daarvandaan kan enige bestemming redelik bereik word."