Successfully reported

Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.

Marloth Park

Bozrah

"Trash should be collected more often."

Marloth Park

Ndlovu Rest

"Baie lekker plek. Rustig."

Marloth Park

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"'n Moet vir enige natuurliefhebber."

Marloth Park

Volstruis Huis

"Heerlik. Marloth laat mens rus en weer jou moed vir die lewe terugkry."

Marloth Park

African Bush Backpackers

"Marloth is 'n aangename plek."

Marloth Park

N"Shaw

"Park het volop wild, en dit was heerlik rustig."

Marloth Park

On The Rocks

"Marloth Park is my home away from home. Every time I visit another part of me stays behind. "

Marloth Park

Hakuna Matata

"Altyd rustig en alles is skoon. "

Marloth Park

Kholwane

"Great place to get close to nature and to enjoy wild animals and peace."

Marloth Park

Bosbok Chalets

"Baie rustig en genoeg diere en regte plek om te rus en ontspan."

Marloth Park

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Mal oor die plek, sal weer en weer gaan."

Marloth Park

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Die park wemel van die diere. "

Marloth Park

On The Rocks

"Ek is versot op MarlotPark."

Marloth Park

Magani Ridge

"Baie lekker. Baie diere. Baie warm."

Marloth Park

Wildsbokkie Holiday Home

"Pragtig mooi. Net probleem met onderhoud van paaie."

Marloth Park

Shangri-la @ Kruger

"Hou so aan, great plek."

Marloth Park

Lions View

"Baie rustig as jy wil ontspan."

Marloth Park

Oppidraai

"Marlothpark is vir oud en jonk wat van die natuur hou 'n moet. Ons het (behalwe vir die Groot 5) meer diere in die park gesien as in die Wildtuin."

Marloth Park

Magani Ridge

"Dit is awesome, gaan al soontoe vandat ons kinders is en ons is nog steeds nét so lief vir die plekkie!"

Marloth Park

Elephant-House

"Almal is vriendelik, dis ook wat Marlotpark so lekker maak."

Marloth Park

Villa Maroela

"Marlotpark is 'n awesome bestemming. 'n Mens ontspan heerlik in die natuur. Wilde diere wat kom besoek aflê by jou huis is fantasties. "

Marloth Park

Marula View

"Lekker rustige kuierplekkie."

Marloth Park

Vuurvliegie en Sonbesie

"Ons geniet Marloth en is al vir meer as 14 jaar besoekers hier. Wat ons opgeval het is dat die huise word baie opmekaar gebou en ons het baie vullis gesien en bourommel. Verder is daar baie keer lawaai van mense wat nie altyd gepeil kan word as mense met geen nagedagte vir die mede-inwoners of sommer net blatant is nie. Marloth bly nog steeds pragtig, maar ons wonder maar oor die vinnige groei."

Marloth Park

De Gastehuysje

"Plekkie waar mens sielsrus vind."

Marloth Park

Klein Huisie

"Baie mooi, rustige en lekker plek om te gaan ontspan. Uitkyk plekkies langs die rivier is pragtig! Die spoedheuwels is bietjie erg hoog, want ons het gesukkel om met n klein karretjie daaroor te ry sonder om die voertuig te beskadig. Dit is nie almal wat met 'n bakkie of 4x4 voertuig ry nie. Ek glo dit is nodig om te keer dat mense jaag, maar dit is n bietjie erg vir iemand met n klein karretjie."

Marloth Park

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Marloth Park is fantasties! Ons geniet elke keer ons kuier daar terdeë! Sal ongelukkig nie die nuwe waterpark aanbeveel nie, ons sal eerder by ons huurhuis swem. Somer is te warm vir ons, ons sal eerder ons verlof in Marloth in die winter neem."

Marloth Park

Fish Eagles Cry

"Padaanwysings soms bietjie verwarrend, maar nie steurend nie."

Marloth Park

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Baie kosbare stukkie aarde!"

Page
Page 77 - Showing 2281 to 2310