Successfully reported

Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.

Marloth Park

Getaway Bush

"Baie lekker in die bosveld en naby aan die Kruger Wildtuin."

Marloth Park

Immermoed

"Ek sal moet erf koop daar!"

Marloth Park

Die Kwagga

"Dit was 'n wonderlike ervaring."

Marloth Park

Kruger Calze

"Shops very expensive inside Marloth Park. Prices just out of sync with the rest of South Africa. Better to do your shopping at Komatipoort - big savings there!"

Marloth Park

Zazu Cottage

"Baie wild gesien. Marloth bied baie vir mense wat wild wil besigtig en die wildtuin wil besoek."

Marloth Park

Galago Bush House

"Dit was lekker om die diere tussen die huise te sien rondloop. Stil en rustige atmosfeer. Ons het die tyd."

Marloth Park

Rustevre

"Good holiday destination - everyone will love!"

Marloth Park

Legacy (Seekoei 3295)

"Ons as gesin is mal oor Marloth en gaan die afgelope 3 jaar elke jaar vir 'n paar dae om ons batterye te herlaai."

Marloth Park

Oppidraai

"Sal goed wees as hul bietjie aandag kan gee aan die grond paaie, veral Pofadderstraat. As mens 'n klein kar het sal mens maklik jou kar daar seer maak en van die paaie se naam borde is weg."

Marloth Park

Into The Pride

"Pad netwerk kan gerus bietjie opgeknap word. En naamplaatjies op straathoeke kort aandag. Marloth Park bly steeds ons aardse paradys!"

Marloth Park

Royale Marlothi Safari Lodge

"Aangename vakansie bestemming met 'n wonderlike geleentheid om n paar wildsoorte van naby te kan beskou."

Marloth Park

Magani Ridge

"Awesome ons love die plek."

Marloth Park

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Baie rustig en lekker, bosveld area en regtig 'n aanbeveling vir almal."

Marloth Park

Hornbill

"Die mense is so vriendelik en behulpsaam. Die park was skoon kon nie dink dat dit besig is nie."

Marloth Park

Die Hartbeeshuisie

"A very good holiday destination."

Marloth Park

Ruslekka

"Sal beslis weer gaan. Lekker gerus."

Marloth Park

Eden @ Marloth

"Marloth is superb."

Marloth Park

Innibos

"Marloth Park is a wonderful destination to stay at for people not looking to drive around every day. The views they offer to the river is a peaceful way to spend the day if you just want to sit on a bench with an outstanding view. "

Marloth Park

Rhinos Walk

"Sal graag weer daar wil gaan bly vir 'n langer tydperk."

Marloth Park

Squirrels Leap

"Should be concrete road between highway and the main gate. "

Marloth Park

Lion's Lair

"Besonderse plek wat die natuur baie naby aan jou bring."

Marloth Park

Tollies se Kaya

"Heerlike plek om te gaan ontspan. Diere naby huise is 'n bonus."

Marloth Park

Galago Bush House

"Bly altyd lekker in Marloth Park. Baie rustig en lekker. Sal altyd daar oorbly."

Marloth Park

Martys Place

"Marloth Park was nog elke keer vir ons 'n aangename ervaring. Baie wild kan gesien word, self in die privaatheid van jou eie akkommodasie."

Marloth Park

Tarentaal Cottage

"Geniet dit altyd baie."

Marloth Park

Squirrels Leap

"Baie mooi. Veral die wild wat by die huise te sien is."

Marloth Park

Hornbill

"Mal oor die plek."

Marloth Park

Serenity Bush Ballads

"Altyd 'n treffer."

Marloth Park

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Gaan en wees rustig, geniet die natuur. "

Page
Page 91 - Showing 2701 to 2730