Verified Reviews
Mbombela (Nelspruit)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mbombela (Nelspruit)
Rated 4.5 out of 5 based on 684 reviews.
Steiltes, Mbombela (Nelspruit)
Artist's Attic Self-Catering Cottage"Pragtige buurt, dalk net 'n bietjie ver uit die dorp uit, maar mens kan niks daaraan doen nie. Wees net voorbereid daarop."
"Modern town/city in the midst of beautiful country side. Lots to do and see in the area."
"Dis 'n lekker stad om te besoek in die laeveld! Nie te groot nie en alles is daar wat mens benodig!"
"Ons het 'n baie sagte plekkie vir Nelspruit. Dit is ongelooflik mooi en die mense is so vriendelik!"
"Great town from where you can explore or just go shopping next to the botanical gardens. "
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Impala's Rest"Daar is baie opdraandes en draaie, maar dis 'n pragtige area en rustig."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Cronje Cottage"What a beautiful part of Nelspruit. The birds are spectacular and it feels as if you are near the wild."
"Nelspruit is sentraal en ons kon na die toeriste-aantreklikhede gery het vir die dag. Nelspruit het ook die nodige dienste soos dokters, apteke en eetplekke wat ander omliggende dorpies nie regtig het nie."
"Nelspruit is maar net asemrowend en dit bied die mooiste natuurtonele. As jy na Nelspruit toe gaan, moet jy definitief die Sudwalagrotte en natuurlik God`s Window gaan besoek."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Koedoe Cottage"Sonheuwel is 'n netjiese boomryke woongebied en daar is nie enige direkte toeriste aantreklikheid nie. Dit is baie goed geleë na die stad en winkelsentrums."
Steiltes, Mbombela (Nelspruit)
Artist's Attic Self-Catering Cottage"Baie goed geleë naby hospitaal en eetplekke wat vir ons gerieflik was."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Mystic Vine"Quiet upmarket suburb. Within 10 minutes' drive of Mbombela Stadium, and the mall."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
9 on Juanita"Ek ken Sonheuwel nie so goed nie, maar dit is 'n pragtige boomryke area wat altyd verfrissend is wanneer mens in n "stad" moet wees. Alles wat ek nodig gehad het was naby mekaar."