Verified Reviews
Mbombela (Nelspruit)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mbombela (Nelspruit)
Rated 4.5 out of 5 based on 684 reviews.
"Bietjie slaggate in die paaie maar nou ja, waar is daar nie? Mbombela is immers 10 000 keer netjieser as baie ander plekke wat ek al besoek het in SA."
"Verskeidenheid restaurante en opsie om te gaan fliek, maar die dorp is die moeite werd vir 'n naweek besoek."
"Dis die vertrekpunt na alles in die Laeveld - Krugerpark, watervalle in Sabie, Graskop, Misty Mountain, ens."
"Baie mooi! Paaie is soms sleg, maar ek sal beslis met my volgende troue wat ek daar afneem, langer bly en meer wil sien en doen."
"Dis 'n mooi, skoon dorp en baie gerieflik om al die dorpies te besoek sonder om te ver te ry."
"A very good base for exploring. Loved Kaapschehoop and the Jane Goodall Chimp Sanctuary. Our visit to the Esra Bosch Ceramic Studio was also a treat."