Verified Reviews
Mbombela (Nelspruit)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mbombela (Nelspruit)
Rated 4.5 out of 5 based on 684 reviews.
"Nelspruit is naby die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede. Ek wens ek kan daar gaan aftree."
"Ongelooflike skoon en vriendelike dorp. Was aangenaam verras om Nelspruit te sien na al die jare. Sal beslis meer gereeld Nelspruit besoek."
"Die mooiste stad in die hele land. Alle besighede is vinnig bereikbaar en geen probleem om inkopies te doen nie."
"Ons was ongelukkig net in die Mall gewees, maar oor die bietjie wat ons gesien het.....dit lyk na 'n pragtige plek. Almal met wie ons gepraat het het uitgewy oor al die besienswaardighede in en om Nelspruit. Ons was net by die Sudwala Grotte gewees, maar volgende keer sal ons meer plekke gaan kyk."
"Nelspruit is beslis 'n plek om te besoek, in en om Nelspruit is daar soveel om te doen en soveel plekkies om te besoek."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
35 Kelkiewyn B&B"It is close to the mall and the casino which is great to keep the children busy."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Global Village Guest House"It's a place where you can find attractions nearby."
"Drie heerlike restaurante: Saffron (vir spesiale aandete); The Food Fundi (fantastiese hamburgers, craft bier, spesiale tee en gebak); Steffanos (in Sonpark sentrum, ongelooflik goeie eg-italiaanse kos; vars gemaakte pastas, heerlike pizza en ongelooflike oondgebakte steak)."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Sunset Manor Lodge"Die enigste probleem wat ons met veiligheid gehad het was dat ons nie gevoel het die kar is so veilig nie."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Global Village Guest House"Sentraal geleë in Nelspruit, naby oulike winkelsentrum wat toegang bied tot a OTM, Spar en Spur."
"The Botanical Garden is worth visiting, as is the Barberton and Sabie areas."