Verified Reviews
Melkbosstrand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Melkbosstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 293 reviews.
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Atlantic Loft"Very pretty on the sea side. Fresh sea air is a privilege. "
"Ongelooflike mooi en skoon kusdorpie. Vriendelike, oop mense wat deurentyd gewillig en bereidwillig is om te help, maak nie saak of jy uiteet of sommer net in die winkel in stap nie. "
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Beach Music"Dankie vir al die moeite, liefde en omgee tydens ons kuier. Ons kom definitief weer. "
"Sal definitief meer in Melkbosstrand kuier na die eerste ervaring, mense is vriendelik, diens is goed, pragtige uitsig en vele meer!"
"Baie nice plek om weg te breek en te ontspan, vriendelike diens, alles is so gemaklik ek sal beslis weer kom."
"Pragtige plek met mooi strand is naby Bloubergstrand en die res van Kaapstad. Genoeg om jou mee besig te hou. Lekker eetplekke. "
"Lieflike strand met heerlike eetplekke. Lekker naby aan Kaapstad, tog die lekkerste plattelandse gevoel."
"Ongelooflike oulike eetplekkies al langs die see wat beskikbaar is. Te kies en te keur. "
"Lekker ver van die bedrywige stad af en naby genoeg aan die strand om heerlik te gaan stap. Melkbosstrand se sonsondergange is so besonders!"
"In ag genome dat dit die laaste week van die skoolvakansie was, was dit relatief stil. "
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Atlantic Loft"Geen, behalwe dat die wegbreek die moeite werd was en dit was die perfekte plek vir 'n wegbreek. "
"Mooi omgewing naby toeriste aantreklikhede soos wynplase, lekker eetplekke, Darling ens. Mooiste uitsig op Tafelberg."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Leeward Lodge"Kan nie juis praat oor Riebeeckstrand nie, maar Melkbosstrand is 'n lieflike plekkie."