Verified Reviews
Melville
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Melville
Rated 4.5 out of 5 based on 35 reviews.
"Heerlike atmosfeer met verskeie restaurante om van te kies. Uitstekende toeriste-bestemming."
"Ken nie die woonbuurt nie. Het gedink dit is 'n netjiese buurt, ongelukkig is daar strate wat baie verwaarloos is."
"Melville is 'n moet vir kosliefhebbers en kunstenaars. Dit is 'n lekker snuffelgedeelte en wonderlik vir 'n wegbreek."
"Ek hou van die omgewing, maar het nie tyd gehad om meer te verken nie. Lekker 'vibe'. "
"I love the street where we stayed. All the small restaurants and shops surely gives you a holiday feeling."
"Die area gaan agteruit. Ek besoek Melville een maal per jaar. Die toename in bedelaars en die algemene voorkoms van die omgewing laat my ander areas vir verblyf oorweeg."
"I found Melville very interesting. Lots of nice restaurants to visit and a very lively area."